LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Atlantic Loft | LekkeSlaap
+82

Atlantic Loft

Studio - kompakte eenheid met see-uitsigte
Vanaf R799
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Atlantic Studio is 'n klein, moderne eenheid met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Dit is perfek vir 'n kort, romantiese wegbreek of 'n sakewegbreek en dis net 100 m van die strand af via privaat toegang. Daar is geen kaste nie. Ander geriewe sluit 'n instapkas, gratis WiFi, 'n TV met DStv, en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, ketel, koffiemasjien, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n gasbraai, sitplek buite en 'n see-uitsig. Die Studio is 50 m vanaf die MyCiti bushalte en 500 m vanaf die naaste supermark, drankwinkel en restaurant.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar troeteldiere op die perseel is. Rook is binne-in die kamer verbied. Troeteldiere kan oorweeg word, afhangend van die grootte, opleiding en gedrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Loft - moderne eenheid met see-uitsigte
Vanaf R1 049
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lieflike solderwoonstel het 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en op Tafelberg en bied direkte toegang tot die see 100 m weg. Die oopplan-slaapkamer bo het 'n koninggrootte-bed, en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n aparte toilet. Die kamer lei na 'n privaat balkon met 'n see-uitsig en gasbraai. Gratis WiFi en 'n platskerm-TV met DStv word voorsien. Die privaat kombuisie onder het 'n yskas, mikrogolfoond, stofie, oond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, potte en panne. Die Loft is 50 m vanaf die MyCiti bushalte en 500 m vanaf die naaste supermark, drankwinkel en restaurant.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg en linne word weekliks vervang.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar troeteldiere op die perseel is. Rook is binne-in die kamer verbied. Troeteldiere kan oorweeg word, afhangend van die grootte, opleiding en gedrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-straat 4, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv5sSbjYegtA2CwbPxwRo3pKLI93NnmmT6SnDOoYy7P41PC3SXT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 4 Eagle Road Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.7052 18.44367
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!