Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Pod

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Atlantic Pod is in Groenpunt, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede. Die helder ateljeewoonstel is in 'n lowerryke botaniese tuin in die stad en is die ideale plek vir gaste om te ontspan en die stad te verken. Die woonstel is pragtig versier en het moderne geriewe.

Dié ateljeewoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook gehaltelinne, 'n oop hangkas en laaie.

Die kombuis is met 'n SMEG-stoof en -oond, Bosch-yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en gaste kan by die toonbank werk en eet. Daar is gratis WiFi.

Die woonstel lei na 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die dammetjie en tuin. Gaste kan lekker in die tuin ontspan en kuier.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Pod sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Atlantic Pod
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Pod het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cavalcade-weg 16, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8085d30272a201931696d665132659be1ff9e44e9b3b3e3ce4bd3cea304a11eeb77ca8414040c39bbefc57a443afcb1abf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 16 Cavalcade Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9096349 18.4092772