Atlantic Seaside Studio
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 056 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Atlantic Seaside Studio is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in die hartjie van Seepunt, wat gaste 'n gemaklike en gerieflike verblyf bied met maklike toegang tot restaurante, winkels en die gewilde Seepunt-promenade. Of jy nou vir besigheid of ontspanning besoek, hierdie woonstel is die perfekte basis om Kaapstad se lewendige besienswaardighede te verken.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Vars linne en sagte badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak en ontspanning.
Gaste het ook toegang tot pragtig aangelegde gemeenskaplike tuine, 'n dakswembad met asemrowende uitsigte, braaigeriewe en gedeelde wasgoedgeriewe.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Main Road, Sea Point, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang