Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Atlantic Terraces 14

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 32, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 190 R952 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Atlantic Terraces 14 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat gerieflike verblyf weg van die huis in Blouberg bied. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied toegang tot die ander badkamer wat 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix is. Gratis WiFi word voorsien.

'n Skuifdeur lei na die balkon waar gaste die asemrowende see-uitsig kan bewonder.

Tydens beurtkrag sal die omsetter verseker dat gaste toegang tot lig, die TV en WiFi het.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n omsetter wat die ligte en noodsaaklikhede tydens beurtkrag aan die gang hou.

Slaapplek

’n Bespreking by Atlantic Terraces 14 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Atlantic Terraces 14
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 58

Resensies 29

Jaar gelys 7

Ligging

  • Coral-weg 32, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Atlantic Terraces 14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 190
R1 190 R952
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 190
R1 190 R952
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 32, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1016ba65555ec0b0d1b342edb2ecd293c63c755a610976c8bf3260967bade2213684f3e756240a7b29df077d7189acbf4b49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R952 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 32 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.81610227771 18.474543895037
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem