LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
  • Main Road, The Atrium, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Atrium 38 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige, gesinsvriendelike kompleks net 500 m vanaf die strand in Shaka's Rock. Die woonstel is ideaal vir 'n wegbreek by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Buite is daar 'n balkon met 'n see-uitsig en gasbraaigeriewe.

Gaste het toegang tot 1 onderdakparkeerplek en ekstra besoekersparkeerplek. Geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area in. Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, swem, visvang, voetslaan en wynproe in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 472

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Main Road, The Atrium, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Atrium 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 647
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 647
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 647
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Main Road, The Atrium, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:30
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a4aac142b88ae8fa1250b45aec5d86126bc815156b78b1a841ab45a1fee38acd6f64c6e46eab31fb9972968c0d92011f942?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 647 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Main Road The Atrium, Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:30 -29.51440290303 31.226676295562