Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Attaché Guest Lodge & Spa

B&B

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 23 resensies vir Attaché Guest Lodge & Spa
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohammed S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mohammed S

Was pleasant.

Very nice pool and scenery.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manwell M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manwell M
Enkelreisiger

Baie mooi plek, vriendelike personeel.

Area en ligging was perfek vir my, die diens was van uitstekende gehalte, sal verseker weer daar tuisgaan as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 aande daar geslaap.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Enigste wat ek kon fout vind is dat die wasbak kraan gelek het. Hulle het my die volgende dag na 'n ander kamer geskuif, na ek dit raporteer het. Baie gemaklike bed. Netjies en skoon kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Close to Midrand Old Pretoria/Johannesburg Road.

Easy to miss turn-off to gate from Olifantsfontein Road. Good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janet K
Saam met vriende

Misleidend.

Die advertensie is baie misleidend. Die lodge self is pragtig, die tuin ook, maar die selfsorgeenhede laat veel te wense. Dit word nie onderhou nie. Die mure is gebars en jy bly tussen die werknemers. Sal nie aanbeveel nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Augustinus S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Augustinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice and peaceful.

Since I came to Midrand for business. I expected to have WiFi connection at my room. But the internet was a bit weak due to the distance from the reception area. It needs to be boosted.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wil hier woon!

Wat 'n pragtige plek, baie vriendelike ontvangsdame en so behulpsaam. Mens voel regtig baie tuis en wil nie weggaan nie en sommer net daar intrek. Die braai-area is warm en pragtig. Ideale plek vir 'n troue of partytjie wat meer as genoeg spasie het en so sprokiesmooi is. Dis beslis my nuwe verblyf as ek in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franchael S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franchael S
Saam met vriende

Almal is vriendelik en behulpsaam.

Baie skoon en netjies. Lyk soos die foto.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Therese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie 4 ster-kwaliteit nie.

Die stalkamers bied aanvaarbare slaapplek. Meubels in swak toestand, matte vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Llewellyn N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Llewellyn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging vir ons doel is goed.

Ek weet dat die eenhede die goedkoop opsie is, maar dis duidelik dat onderhoud nie belangrik is nie. Die stort se deure is onder los en gevaarlik. Wasbak is gekraak. Verwarmer is nie teen muur vas nie. Eenheid het geen bedlampies nie. Eenheid is nie geskik vir bejaardes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engelie O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engelie O
Gesin met klein kinders

Rustige kuier, gerief.

Die ruimte self is baie mooi - swembaddens, kuierplekke, tuin. Ons het ook heerlike ontbyte geniet. Die vertrek waar ons gebly het, Helen's twin suite, was lieflik ruim met goeie beddens (belangrik vir my), lugversorging, groot vensters en lig, sowel as WiFi. Dis geleë op die eerste verdieping, so daar's 'n uitsig oor die swembad. Die spa was ongelukkig nog nie oop na die lockdown nie, maar ons kon dit verstaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zene K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zene K
Enkelreisiger

Dit het my verwagtinge oortref!

Die mense was baie vriendelik, als was baie gerieflik en dis baie veilig. Het die vriendelike diens waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Theo P
Besigheidsreis

Nie 4-ster-waarde nie.

Hierdie is nie 4-ster-gehalte verblyf nie. Vir aandete was daar geen keuse nie. Ontbyt was ook baie basies. Diens was gemiddeld. Dis geleë langs 'n besige pad en die oprit na die verblyf toe is in 'n swak toestand. Ons het een aand oornag en nie die spa gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie C
Enkelreisiger

Aangename verblyf. Die personeel is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om van hulp te wees.

Elke personeellid, van die kombuispersoneel, opsigter en ontvangs, selfs die sekuriteitswag, het my belange op die hart gedra en soveel moontlik gedoen om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minitsa W - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Minitsa W
Enkelreisiger

Een nag verblyf met 'n 9-jarige dogter.

Die plek is pragtig, maar ek het effe onveilig gevoel, vrou alleen. Die slaapkamer-eenhede kort 'n ekstra knip of skuifslot wat jy van binne af kan toemaak om seker te maak niemand kan inkom nie. Ek was bang! As gevolg van die feit dat die hele plek teëlvloere het, is dit ook ongelooflik lawaaierig, veral saans. Daarby bedoel ek jy hoor elke beweging in die gang buite, elke deur wat oopgesluit word en toegeklap word, elke woord wat mense met mekaar praat. Ek was ook bekommerd oor my kar se veiligheid buite omdat ek geen sekuriteitswagte gesien het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derrick V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derrick V
Enkelreisiger

Extraordinarily excellence with potential...

Thank you to Anette, Lebow and Adolf for making my stay comfortable, secure and memorable. I was attending a one day convention at Gallagher Centre and stayed at Attaché from Wednesday evening to Saturday morning. Anette and Lebow we were extremely welcoming and went out of their way to accommodate me, drive me around, and basically attended to every request I had. Adolf the Chef, Security and Night Manager, a jack of all trades type of guy, was equally attentive and seemed to take his job (business) quite seriously. Getting a call from the chef to find out what I wanted for dinner was unusual to say the least, though a pleasant surprise nonetheless. The room is large for the price paid, as well as very clean and comfortable. The day service clean up is excellent. All in all, for a business trip I would certainly recommend Attaché ... and will return there should I find myself attending an event in Midrand again. Attaché is the perfect destination for some real R&R - though it is not advisable to stay here if you are relying heavily on public transport (though as stated above, Anette and Lebouw looked after me perfectly, and also helped me out by driving me around with their shuttle service). Thank you Anette and Lebow for being so accommodating - and Adolf ... that first nights steak dinner was quite delicious!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanna N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanna N
Besigheidsreis

'n Veilige plek!

Het lekker rustig geslaap. Vriendelike bediening. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandi P - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Needs improvement

Our room wasn't clean on arrival, and the lady who escorted us to our room said someone will come and clean but no one did. The dinner was amazing - keep it up chef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina O - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina O
Besigheidsreis

'n Lekker ruim kamer. Dankie!

Ek het die lessenaar in die kamer baie waardeer. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R740
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantsfonteinweg 11, Glen Austin, Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNWI5NzQwLTYzYTctNDkyYS04YWI5LWM0YzgxYzVjOTZmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag (plek vir 2) 23 5 1 4 11 Olifantsfontein Road Glen Austin 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.955087997614 28.145658373833