Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Au Jardin Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Au Jardin Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elmari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari S
Gesin met klein kinders

Baie geniet!

Baie aangename verrassing, perfekte waarde vir geld en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Au Jardin Guest House se terugvoer

Baie Dankie, ons streef om ons gaste 1ste te stel, ons hoop om u gou weer te sien.
Au Jardin Groete

Au Jardin Guest House
Lize L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Gesin met klein kinders

Dit was'n aangename verrassing.

Die kamer is ruim en pragtig. Alles is skoon en netjies. Die personeel gaan uit hulle pad uit om jou te akkommodeer en hulle het 'n kragopwekker wat baie gerieflik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Au Jardin Guest House se terugvoer

Ons is altyd dankbaar om sulke mooi woorde te kry van ons gaste. Baie dankie dat julle ons kies, hoop om julle gou weer te sien . Au Jardin Groete

Au Jardin Guest House
Marco V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Wat wonderlik is van die plek is dat al is daar "loadshedding" jy dit glad nie eers agterkom nie. Ontbyt was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Au Jardin Guest House se terugvoer

Baie Dankie, ons is so bly dat U dit so ervaar het.
Hoop om U sommer gou weer te sien
Vriendelike Groete
Au Jardin

Au Jardin Guest House
Jacqueline L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Gesin met klein kinders

Personeel is vriendelik en gasvry.

Lieflike plek. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Au Jardin Guest House se terugvoer

Baie Dankie vir die mooi woorde.
Ons hoop om U gou weer te sien
Au Jardin Groete x

Au Jardin Guest House
Petro G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro G
Enkelreisiger

Pragtige verblyf, maar personeel maak dit werk.

Kamers is top-klas. Tuine pragtig en mooi uitgelê. Restaurant so rustig en 'n plesier vir die oog. Die personeel is die wonderwerk. Hulle dra jou op die hande. Niks is moeite nie. Werklik 'n raakvatspan waarvan enige iemand kan droom, so baie dankie aan Au Jardin Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Au Jardin Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie dat u die tyd afgestaan het vir die pragtige resensie, dit was 'n plesier om u te akkommodeer. Ek sal seker maak elke liewe lid van ons personeel lees hierdie resensie. Dit is gaste soos u wat elke lang uur of besige dag vir ons die moeite werd maak, kom kuier sommer gou-gou weer vir ons.

Vriendelike groete
Au Jardin span

Au Jardin Guest House
Werner C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Besigheidsreis

Excellent service. Had a wonderful stay at Au Jardin.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hecate-straat 2, Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS4dAaDOpUetccGT1oEraY5P9pAfidRjHIYdYvB2DatrXuoUyqY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 2 Hecate street Riebeeckstad 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.92576 26.81302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem