LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Augrabies Falls Lodge & Camp | LekkeSlaap
+95

Augrabies Falls Lodge & Camp

88 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir Augrabies Falls Lodge & Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leon M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect 2 night stay.

Will stay there again.

Chris S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S
Gesin met klein kinders

Not exactly what we expected.

Overall the pace is good, just had an incident with a blocked toilet, battling to get the stove to work and to battle the staircase with all the luggage. Apart from this there is nothing wrong.

Apie R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Apie R
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier, die kos is fantasties!

Baie mooi en rustige omgewing, ons het vreeslik lekker gebly en soos konings geëet, baie dankie!

Heleen C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike kamer.

Vriendelike ontvangs en gerieflike, netjiese kamer. Kos in restaurant was baie lekker.

Henrietta H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta H
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik! Alles was netjies en skoon.

Die personeel het ons so positief ontvang. Die geriewe was perfek vir ons as groep.

Marli D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marli D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gekamp.

Lieflik en geriewe, badkamer en opwas, wat baie lekker was aangesien elke kampterrein eie een het. Straat was baie besig en ons was geleë reg langs die straat.

Loekie V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loekie V
Saam met vriende

Pragtige plek.

Ons het probleme gehad met ons bespreking. Het die drieslaapkamer-eenheid op die grondverdieping bespreek. Ontvangsdame het gereken dat die eenheid wat op die eerste vloer is wat via 2 stelle trappe bereik word, is wat hulle beskou as grondvloer. Hulle het dit op ons aandrang verander na 'n buite-eenheid met 2 kamers. Het nie die prys aangepas nie. Geen koffie, melk of seep in die eenheid nie. Heerlike kos en vriendelike diens in die restaurant. Die bar was bietjie duur.

Colette C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C
Gesin met klein kinders

Ongelooflik fantasties en asemrowende belewenes.

Dit was die beste keuse wat ek gemaak het, puik diens, asemrowende natuur en waterval. Sal altyd die oomblik onthou en koester.

Annetjie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annetjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die aankoms was ons gasvry ontvang. Personeel vriendelik en behulpsaam. Heerlik geëet in die restaurant.

Plek is netjies en lekker rustig. Sal weer gebruik maak daarvan.

Jozua V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing, baie netjies, vriendelik.

Klein yskas sou aanwins wees.

Julie C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie C
Saam met vriende

Skoon, veilig en gemaklik!

Pragtige lodge met wonderlike tuine en smaakvol versier!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, safe and comfortable!

Beautiful lodge with wonderful gardens and tastefully decorated!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Abrie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V
Saam met vriende

Pragtige oasis in die dorre omgewing.

Baie stil en rustige omgewing.

Gavin W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin W
Saam met vriende

Thanks air con. Great restaurant menu.

Just missing a pool.

Caren V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Caren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful. Missed a cold water pool. Very hot there.

Was so hot we were going to camp but we could upgrade fortunately to aircon room. A huge thank you! Enjoyed our stay.

Elsie A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein oase.

Heerlike kuier met puik diens. Almal was meer as gewillig om ons gemaklik te maak. Oulike kamers en heerlike kos. Lekker naby die watervalle. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Francois N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois N
Gesin met klein kinders

Great food, noisy location next to truck loading area.

Although safe and close to the actual falls, the location was extremely noisy due to trucks loading and being started during the night not to mention noise from the local neighbourhood partying over the weekend.

Roxane F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Indrukwekkend.

Die lodge is baie naby aan die watervalle en dus baie goed geleë vir besoekers.

Monique H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapplek!

Beslis ‘n plek om by oor te slaap. Het dit baie geniet. Dankie.

Johan V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Rustig en veilig gerus.

Baie mooi, goed geleë en baie lekker kos!

Leon L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld, uitstekende kos, pragtige stylvolle verblyf!

Stylvolle dekor het ons vir seker beïndruk. Kos was uitstekend! Ongetwyfeld waarde vir geld!

Crisandra U - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crisandra U
Gesin met klein kinders

Nostalgiese gevoel met lekker kos.

Dit is baie nice plek! Ou houtvloere, oorspronklike 50’s-gevoel. Love die nostalgie. Die stories wat vertel was oor die oorspronklike gebou het ons laat verder google en meer uitvind. Die kos was heerlik! Baie gasvry mense en vriendelik. Baie behulpsaam. Ons weet die nuwe mense gaan 'n reuse sukses maak van die plek. Nb: kort net 'n swembad.

Estelle D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike koel kamer in die middel van die woestyn.

Die kamer was heerlik koel en smaaklik ingerig. Die mense is vriendelik en die diens was goed.

Chris B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B
Gesin met tieners

Aangename plekkie en atmosfeer.

Waarde vir geld vir seker. Balkon/stoep uitsig was baie lekker om te geniet. Die restaurant was uitstekend met besonders, lekker kos en billike prys. Dit is baie aanbeveelbaar.

Frederick Johannes Jurgens D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick Johannes Jurgens D
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Diens baie goed en baie lekker geëet.

Deon M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M
Besigheidsreis

Baie bevredigend.

Baie goed ontvang, opgradeer na 'n chalet toe, sonder om te vra. Baie lekker kroeg en kuiergeriewe. Daar was 'n bietjie laataand lawaai, maar dit het van buite gekom en was nie die lodge se skuld nie. Sal dit aanbeveel vir reisigers.

Jon O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O
Enkelreisiger

Great place, great location.

Well run and friendly lodge, perfect position to see the falls. Room has everything you need, clean and comfortable. Food and service excellent.Really enjoyed my stay. Shame about allowing smoking in the bar.

Pieter V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasies. Sal dit vir almal aanbeveel.

Ons was baie vriendelik ontvang. Het die beste kamer met yskas, stoof en mikrogolfoond gekry. Baie netjies. Tot aandete in ons kamer bedien.

Roné V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roné V
Gesin met tieners

Absoluut puik diens en baie vriendelike personeel. Het dit baie geniet.

Puik diens, lekker kos, baie skoon!

Liz K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K
Gesin met tieners

Pragtige ruim selfsorg-eenheid.

Ons het in die 2 slaapkamer eenheid apart van die lodge gebly, baie netjiese en baie ruim, ons het 3 nagte gebly, almal by die Lodge was baie vriendelik, die kos was heerlik, ons het my dogter se 21ste daar gevier en hulle het baie moeite gedoen om die tafel mooi te dek! Perfekte ligging vir die Augrabies watervalle. Ons was 5 volwassenes en hulle het ons geakkommodeer met 'n ekstra matras en ons het vir 'n ekstra persoon per nag betaal. Sal dit beslis aanbeveel vir reisigers want akkommodasie in die park is baie duur.

Ina L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Augrabies Falls Lodge & Camp se personnel is vriendelik en hulpvaardig.

Jo-mari R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari R
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en was aangenaam verras.

Ons was aangenaam verras met hierdie plekkie. Ons is vriendelik ontvang en het in een van die groot eenhede gebly en was ideaal vir ons. Ons was 6 volwassenes en 1 baba. Kos in die restaurant was ook heerlik elke keer.

Sarina V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n belewenis om so 'n magdom water te sien neerval. Fantasties.

Dit was 'n voorreg om God se wondernatuur te beleef en so naby aan die pragtige majestueuse waterval te kon kom. Hierdie was nie ons eerste keer en beslis ook nie die laaste keer nie. Vic Falls kan eers wag as jy nog nie by Augrabies was nie!

Charles P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos by restaurant.

Netjiese slaapplek, gasvry, goeie diens en sal weer daar bly.

Hilde R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde R

Verrassende oase.

Ons het heerlik gebly, alles was netjies en skoon en bo verwagting ruim. Vriendelike personeel en vir ons wat die eerste keer daar kom, het dit gevoel soos 'n ander land. Baie naby (ry-afstand) aan die Augrabiesvalle. Alhoewel daar 'n netjiese mooi tuin is, het dit natuurlik nie die uitsig van die huise by Augrabies self nie, maar vir 'n goeie nagrus, heerlike ete en billike verblyf was hierdie plekkie piekfyn.

Marlyn W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn W
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons alternatiewe versoek baie goed hanteer. Die geriewe is puik en alles is skoon en netjies. Sal dit enige tyd weer gebruik.

Annalene S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene S
Saam met vriende

Voldoende.

Akkommodasie was voldoende, spesiale versoek t.o.v. troeteldier was geakkommodeer.

Wilma B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend!

'n Oase waar almal moet oornag en jouself verfris. Ongelooflik skoon en netjies. Hier kan elke persoon net kom uitspan en afkoel in die gerieflikste selfsorg-eenheid of kamers. Die personeel is verskriklik vriendelik en behulpsaam met ekstra inligting wat hulle graag deel oor die area. Die restaurant bied die heerlikste geregte aan wat elke sent die moeite werd is en pryse is sakpas asook die kroeg se pryse is sakpas. Die kampeerterrein is silwerskoon en lowergroen met die ablusie lok wat gerieflik ingerig is. Die Augrabies Falls Lodge & Camp kan regtig maar ondersteun word deur enige reisiger.

Marina V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Wonderlik.

Augrabies Falls Lodge was wonderlik. Baie vriendelike diens en die kamer is ongelooflik mooi skoon. Beslis 'n plek om aan te beveel.

Piet S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ontvangs.

Het uit hulle pad gegaan om makliker toeganklike kamer vir ons te gee nadat hulle merk ek loop swaar.

Derick T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derick T
Saam met vriende

Rustig.

Dit was 'n lekker plek. Sal beslis weer hul besoek.

Hester D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Chalets was baie smaakvol en goed toegerus. Ligging is goed vir reisigers of besoekers wat langer wil bly.

Charlene J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer, skoon en netjies met heerlike kos.

Die ontvangs was goed en vriendelik. Die akkommodasie, skoon, netjies en gerieflik met alles wat jy nodig kan hê vir 'n paar dae se selfsorg-oorbly. Dis duidelik dat dit 'n baie gewilde stop is ook vir die mense van die omgewing wat gebruik maak van die heerlike wegneemetes by die die restaurant. Beslis 'n goeie opsie vir verblyf vanwaar die omgewing besigtig kan word.

Carol-anne S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carol-anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful renovated historical hotel.

Augrabies Lodge was very accommodating as we moved our date of stay twice. Loved the nostalgic feel as it was an old hotel, built in 1953. Eating hall was neat, table well set, ate a gourmet burger. Tasted good although patty was cold. Room was comfy, good bed and pillows and enough warm blankets. Aircon did not work, DStv was a bit out of sync, bathroom needs maintenance. We enjoyed our quick stay. Staff really friendly. We left at 6am, not sure if the front door was locked. Gate to road was left open.

Patrys S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrys S
Saam met vriende

Skoon, vriendelik en behulpsaam.

Ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Die etes by die restaurant was uitstekend. Kamers was skoon en gerieflik met genoegsame linne. Ons het lekker gebly.

Niki S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niki S
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met goeie fasiliteite.

Ons het twee nagte oorgebly in 'n kamer vir 6 mense. Die kamer was netjies en skoon. Dit was middel van die winter en kamer was nogal koud, maar daar was 'n binne-braai/kaggel wat ons gebruik het sowel as 'n lugversorger wat kon warm maak. Die personeel was vriendelik en behulpsaam

Minette M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette M
Gesin met tieners

Baie netjiese goed ingerigte huisies.

Pragtige, luukse en netjiese verblyf. Met ons aankoms om drie-uur, vol stof en moeg van die reis, was hulle nog besig om die huisie skoon te maak en beddens oor te trek.

Lj C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs en diens gedurende die verblyf was fantasties.

Die dame wat ons ontvang het was vriendelik en hulpvaardig. Daar was geen tekorte in die blyplek nie. Met 'n lig wat uitgegaan het was die diens om dit te vervang vinnig en vriendelik. Ook die kos is uitstekend. Selfs die diens met die wasgoed was sonder moeite. Baie dankie aan die span.

Zonia S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia S
Gesin met klein kinders

Perfectly clean! Very friendly people.

See stars.

Pieter S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Te na aan die pad wat baie raas. Geen sekuriteit

Reg langs 'n besige pad. Geriewe mooi en netjies.

Cornél V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornél V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik ontvang. Kon kies tussen 2 eenhede, groot en ruim woonstel gekies, baie modern. Aandete was heerlik met vriendelike diens, uit hul pad gegaan.

Nico S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek.

Lekker verblyf nie ver van Augrabies-waterval nie.

Danie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met vriende

Great.

Baie lekker gewees en vriendelike diens!

Jacobus C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en gerieflik, kos baie goed.

Vinnige professionele diens geen navraag gehad, alles reg.

Magriet L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magriet L
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Lieflike plek, vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good value for money.

Lovely venue, friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dillon B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek, netjies, skoon en baie naby aan die valle. Sal beslis weer daar bly. Mooi sterre!

Baie gerieflik en naby aan die valle, heelwat om te doen ek sal volgende keer 2 volle dae daar spandeer om naby dorpies ook te besoek die lodge is goed geleë om sommer vinnig by nog interessante plekke uit te kom. Lekker braaigeriewe en als wat mens nodig het om dit te geniet.

Elize K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Gesin met tieners

Genoeg spasie en gerieflik.

Lekker ruim en gerieflik - netjiese chalet. Ons was in chalet no 12.

Jan A S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan A S
Saam met vriende

Puik.

Kort net 'n swembad om af te koel.

Hans V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true gem in the Augrabies area.

We used Augrabies Falls Lodge & Camp for one night on our journey from Langebaan to Upington. This remarkable building is situated in a very nice garden. We had the very spacious and clean room #6, which once was the honeymoon suite - what a treat! The staff was very friendly, the food was excellent. Secure parking. Would love to come back, highly recommended!

Meyer D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meyer D
Enkelreisiger

Wonderlike diens met uitsonderlike verblyf.

Het my 2 nagte terdeë geniet. Wonderlike diens en vriendelike personeel.

Amor L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dit was puik.

Was baie lekker, enige tyd sal ek weer daar bly.

Maria B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria B
Saam met vriende

Vriendelike en behulpsame personeel. Mooi omgewing.

Meld dat ontbyt word nie ingesluit nie. En dalk dink om 'n swembad in te sit.

Jakes V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes V
Gesin met tieners

Skoon kamers en lekker restaurant.

Lekker naby aan die Augrabiese Watervalle en netjiese verblyf.

Peet V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellige hotel op 'n rustige dorpie.

Regte ou styl hotel met puik atmosfeer. Goeie diens en als was baie mooi skoon en netjies. Sal vir seker weer daar oorbly.

Sylvia L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel met rustige atmosfeer.

Baie vriendelike en behulpsame personeel. Skoon en netjiese kamers en geriewe. Rustige atmosfeer.

Kevin B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin B
Enkelreisiger

Pleasant stay. Good service. Great food.

Enjoyed my stay. Room and service was good. Just missed a small refrigerator in the room for cold drinks during a hot night.

Ray S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek.

Rustige wegbreek van die stad se geraas. Heerlike kos.

Ellewee V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellewee V

Netjiese plek, kos was baie lekker.

Baie netjiese en mooi plek. Restaurant was baie goed.

Andre D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Baie aangenaam! Skoon en netjies, veilig en vriendelike diens! Ontbyt baie lekker-net te veel.

Sal dit enige tyd vir enige persoon aanbeveel! Baie dankie

Hannes B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos altyd voel jy tuis.

Die personeel behandel jou asof jy familie is.

Dawie R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie R
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Kamer bietjie beknop. Vriendelike personeel.

Retha S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, maar sal aanbeveel jul kry 'n swembad.

Jean K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë vir 'n besoek aan die Augrabies Waterval.

Die lodge het 'n uitstekende ligging vir as jy die Augrabies Waterval en omliggende area wil besoek. Die ingang na die lodge is baie mooi met fantastiese ou boomstamme en groot rotse uit die area. Die verblyf is uitstekend en skoon, en die restaurant bied ’n wye verskeidenheid etes.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ideally situated for a visit to Augrabies Falls.

We found the lodge to be an excellent position to stay for our visit to Augrabies Falls and the surrounding area. The entrance to the lodge is very pretty with fantastic use of the old tree trunks and huge rocks from the area. Accommodation excellent and clean, with the restaurant offering a very wide range of meals.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Liz K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en aangename gaste cottage.

Dit was regtig waarde vir geld, die huis was mooi ingerig en skoon. Die bed was baie gemaklik. Ons was net bekommerd oor die lawaai wat van die omgewing was, dit was salarisnaweek en daar was groot partyties by die aangresende bure. Weet nie hoe 'n mens dit kan hanteer nie. Dit was nie op die perseel van Augrabies Lodge maar dit het 'n mens so bietjie onrustig laat voel.

Marlene L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

Gerieflik en netjies en minder as 2 km van die Augrabieswaterval.

Lekker ruim eenhede op 'n netjiese terrein. Heerlike etes word by die restaurant bedien. Sal baie graag langer wou bly.

Andre S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met vriende

Goed toegeruste verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Die plek was goed toegerus. Ek sal net wil sien dat daar ekstra handdoekrelings opgesit word. Een vir vier handdoeke is nie voldoende nie. Elke kamer moet ook sy eie afstandbeheer kry vir die lugversorgers. Alle gloeilampe het ook nie gebrand nie.

Johan S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met vriende

Puik geriewe en mense baie vriendelik en gasvry.

Ons was vier persone wat 21 dae getoer het vanaf Secunda en gebly by verskillende dorpe Hopetown, Calvinia, Nieuwoudtville, Strandfontein, Hondeklipbaai, Springbok, Augrabies en Kuruman en ek sal net weer by Augrabies Falls Lodge en Camp gaan bly en by my vriende\familie en Facebook aanbeveel.

Tjaart V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Al wat gepla het is dat die toegangshek nie gesluit word nie. Ons as Gautengers nie daaraan gewoond nie maar verder geen klagtes nie.

Joeninne J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeninne J
Saam met vriende

Rustig en netjies.

Die ou gebou word netjies onderhou. Die kos was heerlik, die kamers skoon - die reuk van die motballe was net baie oorwerldigend.

Johan O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Gesin met klein kinders

Verskriklik geniet en baie netjies.

Baie netjies en skoon.

Cecilia V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met vriende

Heerlike rustigheid na 'n lang reis.

Sal weer hier kom slaap. Alles wat jy nodig het.

Manfred L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kampering 'n absolute plesier.

Die ligging na die valle baie goed, die geriewe uitstekend en baie skoon. Die beste kampeerplek wat ons in 'n lang tyd besoek het.

Jacobus H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H
Besigheidsreis

Baie netjies en waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom en na al ons behoeftes omgesien.

Jc D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful home away from home.

We enjoyed the whole package from polite and outstanding service to hearty meaty food to our clean room and comfortable bed. The grounds are immaculate and beautiful. Top class venue.

Anna-marie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, sentraal geleë, vriendelike mense, goeie diens.

Baie mooi, sentraal van besienswaardighede, personeel kan inligting gee oor omgewing, goeie diens.

Estelle D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik oorgeslaap, vriendelike diens.

Ongelukkig rook die gaste erg in die kroeg en moes ons noodgedwonge in ons kamer gaan sit om die tennis op Wimbledon te kyk, die rook was erg steurend tot in die sitkamer.

Jaco K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Saam met vriende

Gerieflik geleë, skoon en netjiese kamers, vriendelike ontvangs.

Die lodge was 'n gerieflike stop vir ons buite die Augrabies Falls Parks, en 'n welkome lafenis na 'n lang rit vanaf die Kaap. Dankie aan Pietie vir die vriendelike ontvangs en diens.

Pieter S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met tieners

Uistekend. Waarde vir geld.

Diens en verblyf uitstekend. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Restaurant uitstekende diens en baie billik. Die kos was smaaklik.

Christie S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste kos en die vriendelikste mense.

Die mense daar was so vriendelik en die kos was regtig vreeslik lekker.

Vanaf R365
per nag (plek vir 6)
Vanaf R365
per nag (plek vir 6)
Vanaf R365
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Orange Fall-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaZsgY9eHJXoWfvYsbA9yG3iQkFgoBWMRJ5VylD6qzuQgu1i7o8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R365  per nag (plek vir 6) 88 5 1 5 R359 Orange Falls Way 8874 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.640767642053 20.349131647082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!