Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Augrabies Valle Guesthouse

Gastehuis
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplek bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is kragpunte en 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbakke en toilette. Die opwaskamer het wasbakke en daar is ook braaigeriewe en hout.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeer. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n toegeruste kombuis, eetkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Prys sluit in

Selfsorg

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Dit het ook 'n toegeruste kombuis, eetkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n toegeruste kombuis, eetkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kombuisie, privaat ingnag en 'n TV met sekere DStv-kanale in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is rolstoelvriendelik en dit het 'n groot kamer met 2 enkelbeddens. Die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n groot kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 6
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingang en 'n uitsig oor die swembad en ingeboude braai. Die groot slaapkamer het 2 enkelbeddens en dit kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n groot kombuis, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbytpakkies is op versoek beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kaartgeriewe is beskikbaar.
Die gastehuis het 'n omsetter en tydens beurtkrag sal gaste die ligte, TV en sekere kragproppe kan gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooipad 8874, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkZTMxZGY2LTQ3ZmUtNDc2NC1hNTE4LTY5MDQxYjUzYTkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 Rooipad 8874 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.626666600392 20.342552472221