Augrabies Valle Guesthouse
Opsomming van Resensie
Conrad H - Mei 2022
Gemiddeld
Lekker ou herinneringe van 'n plaashuis.
Eunice S - Mei 2022
Gemiddeld
Gerieflik en wonderlike diens. Naby die valle.
Sakkie O - Mrt 2022
Gemiddeld
Lekker stil, groot vertrekke wat pragtig uitgelê is. Beslis die moeite werd.
Charise C - Feb 2022
Gemiddeld
Beautiful and close to the falls.
Tina T - Nov 2021
Gemiddeld
Very chilled and relaxed.
Elsabe W - Sep 2021
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Lekker stil en rustig
Elmo D - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en wonderlik.
Colleen O - Sep 2021
Gemiddeld
Wonderful, beautiful, spacious rooms.
Petro S - Sep 2021
Gemiddeld
Rustig en baie lekker gekuier.
Elsie S - Aug 2021
Gemiddeld
We as a group enjoyed the 1 night stay and had a lovely braai.
Dirk V - Aug 2021
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Hennie B - Jun 2021
Gemiddeld
Brilliant!
Gail L - Mrt 2021
Gemiddeld
The stay was wonderful and refreshing.
Hannelie J - Mrt 2021
Gemiddeld
Pragtige plek met baie mooi kamers.
Ria V - Mrt 2021
Gemiddeld
Hoogs tevrede.
David M - Mrt 2021
Gemiddeld
Dit was besonder aangenaam.
Hendrico C - Feb 2021
Gemiddeld
Baie lekker gastehuis.
Ldc M - Feb 2021
Gemiddeld
Absolute plesier.
Sl V - Feb 2021
Gemiddeld
Vriendelik en hulpvaardig.
Peter K - Feb 2021
Gemiddeld
Hartlike hoflikheid. Mercia besonder behulpsaam.
Lees meerValentine S - Feb 2021
Gemiddeld
Friendly staff, very accommodating. Facility spacious and tastefully decorated. Very comfortable stay.
Esna T - Feb 2021
Gemiddeld
Heerlik.
Elsabe M - Feb 2021
Gemiddeld
Uiters genotvolle ervaring van begin tot einde.
Lees meerAndrea S - Jan 2021
Gemiddeld
The stay was lovely.
Daniella D - Jan 2021
Gemiddeld
Baie baie beïndruk met die gastehuis!
Johan B - Nov 2020
Gemiddeld
Pragtige verblyf.
Rika S - Nov 2020
Gemiddeld
Lushof in dor wêreld.
Tina J - Nov 2020
Gemiddeld
Convenient location close to Augrabies Falls Park.
Lees meerStuart S - Okt 2020
Gemiddeld
Loved our stay in this guesthouse.
Marinda Aletta L - Sep 2020
Gemiddeld
Ontspanne omgewing
Carel V - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig, ruim, netjies en skoon.
Caryn M - Sep 2020
Gemiddeld
It was absolutely lovely in this sparkling clean guesthouse, very close to the Augrabies Falls National Park. Wonderful facilities. Wish we could have stayed longer.
Riana D - Mrt 2020
Gemiddeld
Kon nie vir beter kamer vra nie. Wonderlike diens ontvang van Marguerite. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help om 'n heerlike naweek te geniet. Sal vir seker weer daar bly en by vriende aanbeveel.
Roelof K - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig, goed, mooi.
Mabebe N - Jan 2020
Gemiddeld
A wonderful stay.
Rick E - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflike ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Marvelous experience.
Pleasantly fitted out with delightful pool near to the falls.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Fanie W - Jan 2020
Gemiddeld
Briljant.
Glen E - Jan 2020
Gemiddeld
Convenient, large and comfortable.
Lees meerVerena M - Jan 2020
Gemiddeld
Heel gerieflik en gemaklik.
Alma D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld. Definitief aanbeveelbaar.
Baba V - Okt 2019
Gemiddeld
Baie stil en rustig.
Daleen M - Okt 2019
Gemiddeld
Stil en rustig en naby die valle.
Johanna Susanna Labuschagne L - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstaande akkommodasie en ontvangs was warm. Veiligheid baie goed.
Denise S - Sep 2019
Gemiddeld
Rustig.
Else V - Aug 2019
Gemiddeld
Absolutely the best place we stayed at.
Lees meerElize T - Aug 2019
Gemiddeld
Rustige, veilige, aangename verblyf.
Jacques B - Aug 2019
Gemiddeld
Regtig ruim en netjies met alles wat ek nodig gehad het was beskikbaar.
Monika V - Aug 2019
Gemiddeld
Van die beste gastehuise wat jy sal kry.
Alison J - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was n veilige, fantastiese ervaring.
Heinrich C - Mei 2019
Gemiddeld
Fantasmagories.
Mathilda M - Mei 2019
Gemiddeld
Safe, clean and secure stay.
Gerolene S - Apr 2019
Gemiddeld
Great location.
Lees meerDuwayne C - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekker!
Anton L - Jan 2019
Gemiddeld
Good place to stay to visit he falls
Jan D - Sep 2018
Gemiddeld
Aan alle verwagtinge voldoen en dalk meer.
Carla P - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtig en uitstekend toegerus.
Andre D - Sep 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Marilize V - Aug 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Pieter V - Jun 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Ria S - Mei 2018
Gemiddeld
Aangename verblyf en vriendelike ontvangs!
Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Goeie verblyf.
Lees meerAlta S - Mei 2018
Gemiddeld
Die plek was baie oulik en groot leefarea. Dit was ook nabygeleë aan die valle.
Piet V - Mei 2018
Gemiddeld
Baie gerieflike en netjiese fasiliteite.
Maureen V - Apr 2018
Gemiddeld
Goed, netjies.
Lees meerLourens M - Apr 2018
Gemiddeld
Perfeksie in alle aspekte.
Rianda L - Apr 2018
Gemiddeld
Perfekte oornagplek.
Maryke B - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Jana V - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Attie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Wat jy sien is wat jy kry!
Cheryl S - Feb 2018
Gemiddeld
Clean, beautiful accommodation
Roeline M - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker en gerieflik vir ons, die gastehuis is gerieflik en netjies.
Lees meerSan-marie K - Jan 2018
Gemiddeld
Baie netjies en mooi plek, was lekker om daar te kon bly!
Ericka V - Nov 2017
Gemiddeld
Fantastiese akkommodasie, vriendelike personeel.
Nico N - Okt 2017
Gemiddeld
So lekker dat ons nadat ons die verblyf gesien het vir 'n verdere dag bespreek het.
Sandra T - Okt 2017
Gemiddeld
Die afgelope 2 weke het ons in verskeie gastehuise oorgebly en Augrabies Valle Guesthouse was ons gunsteling!
Kabelo D - Okt 2017
Gemiddeld
The place is safe to stay at and the staff are super friendly. I'm planning to visit again next year.
Amanda H - Okt 2017
Gemiddeld
Heerlik ontspannend en naby aan die valle.
Jan M - Sep 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Petro S - Sep 2017
Gemiddeld
Huislik en vriendelik.
Thelma O - Sep 2017
Gemiddeld
Baie aangename verblyf gehad.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We had a very pleasant stay.
Everything was clean and tidy and the facilities were very good. Very conducive to self-catering, and lovely surroundings. Staff very helpful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Fred B - Sep 2017
Gemiddeld
Ruim, netjies, skoon.
Irene W - Sep 2017
Gemiddeld
It is lovely spacious accommodation.
Estelle P - Aug 2017
Gemiddeld
Gerieflik en skoon.
Nico M - Aug 2017
Gemiddeld
Het dit baie geniet.
Morgan B - Jul 2017
Gemiddeld
Beste.
Hans K - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekende, vriendelike en gasvrye diens.
Lize B - Apr 2017
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
Corrie D - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie skoon.
Gerrit Johannes C - Mrt 2017
Gemiddeld
'n Netjiese selfsorg eenheid met al die benodighede byderhand.
Willem D - Mrt 2017
Gemiddeld
Lekker gebly, kamers was skoon en netjies.
Augrabies Valle Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Ons is tans besig om die lugreëlings te vervang met nuwes. Ons strewe om net verder te verbeter en die beste vir ons gaste te bied. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Augrabies falls guesthouse.
Gerhard C - Jan 2017
Gemiddeld
Skoon, stil, veilige en rustige verblyf.
Lees meerCathy S - Jan 2017
Gemiddeld
Daar heers 'n rustige atmosfeer, omring deur wingerde en granaat plantasies en dis pragtig netjies!
Karien W - Jan 2017
Gemiddeld
Gerieflik en baie netjies.
Cheryldene E - Jan 2017
Gemiddeld
Lekker gebly.
Johan M - Jan 2017
Gemiddeld
"Fantasties"
Suzette L - Jan 2017
Gemiddeld
Rustig, skoon, netjies.
Marzelle O - Jan 2017
Gemiddeld
Baie rustig, gasvry en vreeslik gerieflik.
Etienne R - Des 2016
Gemiddeld
Oase in die woestyn.
Suzann B - Nov 2016
Gemiddeld
Wonderlike sprokie wittebrood verblyf.
George W - Okt 2016
Gemiddeld
Skoon en gerieflik. Goeie beddens en linne.
Liezel D - Sep 2016
Gemiddeld
'n Klein juweel met luukse geriewe. Alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak, is in plek.
Margie D - Sep 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam en skoon.
Willie P - Sep 2016
Gemiddeld
Ruim, skoon kamers - die naaste wat mens kan kry aan die Augrabies-valle sonder om in die park self te bly.
Hennie D - Sep 2016
Gemiddeld
Was baie lekker en aangenaam.
Chris K - Sep 2016
Gemiddeld
Dit was wonderlik. Ek sal volgende keer nie na 'n ander plek gaan nie.
Gerda K - Aug 2016
Gemiddeld
Skoon en netjiese verblyf.
Danie J - Aug 2016
Gemiddeld
Ontspanne en huislik.
Marianna V - Jul 2016
Gemiddeld
Stil en rustig.
Francois J - Jul 2016
Gemiddeld
Hartlike ontvangs, alles kraakvars en nuut.
Pieter D - Jul 2016
Gemiddeld
Kampering is basies maar gemaklik.
Susan R - Jul 2016
Gemiddeld
Baie, baie netjies en fantasties goed ingerig.
Hottie O - Mrt 2016
Gemiddeld
Aangenaam en gerieflik.
Peter H - Des 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Rensia S - Sep 2015
Gemiddeld
Gerieflike verblyf naby aan die Augrabiese Valle.
Cor And Martie O - Sep 2015
Gemiddeld
Nice place, beautiful surroundings and nearby Augrabies.
Ben M - Sep 2015
Gemiddeld
Aangenaam en netjies. Die eenheid beskik oor alles wat mens nodig het!
Juan B - Sep 2015
Gemiddeld
Baie gerieflik en goed ingerig.
Manie B - Sep 2015
Gemiddeld
Heerlik!
Mariette M - Sep 2015
Gemiddeld
Uitstekend!
Danie S - Aug 2015
Gemiddeld
Aangenaam en pasklaar vir oornaggebruik.
Frik S - Aug 2015
Gemiddeld
Dit is baie netjies en skoon.
Maggie B - Jul 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Natascha B - Mei 2015
Gemiddeld
Vriendelike mense en 'n baie mooi plek. Dis soos om in jou eie huis te bly.
Willem N - Apr 2015
Gemiddeld
Uiters voortreflik.
Rudi E - Apr 2015
Gemiddeld
Baie mooi.
Johan N - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Etienne D - Feb 2015
Gemiddeld
Vreeslik lekker!
Gerrit D - Feb 2015
Gemiddeld
Heel prettig verblijf.
Eddy S - Feb 2015
Gemiddeld
Spacy and neat.
Lees meerHerman E - Jan 2015
Gemiddeld
Wonderlike, gasvrye mense en 'n puik toegeruste, skoon gastehuis.