LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Augsburg | LekkeSlaap
+12

Augsburg

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Augsburg is op 'n kleinhoewe geleë aan die buitewyke van Pretoria in Pumulani, gerieflik naby die N1-afrit.

Verblyf by Augsburg is beskikbaar in 3 individueel versierde kamers. Die kamers is toegerus met dubbel-, enkel- of stapelbeddens. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolfoond, waaier, verwarmer, ketel, elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n braai-area met eetgerei en 'n tweeplaatstofie en veilige parkeerplek agter elektriese omheining.

Die kleinhoewe is slegs 3 km vanaf Zambezi Mall, 12 km vanaf Wonderboom Lughawe en 8 km vanaf die Netcare Montana Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Augsburg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Gaste dink Augsburg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuu0IGk1kZh7fDhcyHd1c4iR2SXxhxoteVprJO40aIXTQyrkuVk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 2 Karee Street Pumulani, Kameeldrift East AH 0036 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.659333135251 28.27625583248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!