LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Augsburg | LekkeSlaap
+8

Augsburg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Augsburg
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elja V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige en skoon atmosfeer vir ontspan.

Ons het heerlik gerus.

Hein S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein S
Enkelreisiger

Rustig.

Baie teverede en sal altyd weer terug gaan.

Nico D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D
Saam met vriende

Rustig privaat en definitief vriendelike ontvangs en stunning mense

Pragtige plek pragtige mense

Hettie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie M

GEMAKLIK EN VEILIG

Ek en my seun het lekker gebly by tannie Bettie, baie rustig en veilig ons plekkie was mooi skoon en alles wat jy nodig het is daar. Ons het laat die aand aangekom en die volgende oggend vroeg weer oppad gewees, pragtige tuine en n pikswart perd wat vroeg oggend al op die groen gras kom wei het. Sal beslis weer hier oorbly as ek verbygaan Pietersburg toe.

Ronel N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas-atmosfeer.

Vriendelike verwelkoming van Bettie, plek is netjies en skoon met alles wat nodig is in die eenheid. Die N1 is naby aan die plaas en kan vir party gaste steurend wees. Maar oor die algeheel is dit bekostigbaar en en ek beveel dit 100% aan.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie. Sal julle graag weer ontvang.

Augsburg
Anel R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Ons het die rustigheid so geniet en sal beslis die plek aanbeveel.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie Anel. Altyd lekker om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Rustig, vriendelik en netjies.

Augsburg
Wendy S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustige verblyf.

Dankie vir netjiese, skoon eenheid, baie lekker om met plaasgeluide wakker te word. Sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Louis P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en die moeite werd.

Ek sal mense aanbeveel, baie vriendelik en veilig, kamers is baie skoon.

Susan V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Baie netjiese plek met genoeg spasie, selfs al was ons 3 mense. Alles wat jy mag nodig hê is daar.

Louise O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie. Sal definitief aanbeveel.

Alles was baie aangenaam. Ons sou net 'n sterker verkoelingstelsel verkies het, die 1 waaiertjie is bietjie min in 35C temperatuur.

Jenny G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik!

Alles in orde. Baie lekker en mooi.

Beverley B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig plaasatmosfeer.

Ons het onlangs vir een aand by Augsburg deurgebring op pad Limpopo toe. Baie lekker atmosfeer, rustig en plesierig met die plaasdiere. Bettie en Jaap het uit hul pad gegaan en baie vriendelik ons verwelkom om tuis te laat voel. Jaap het die kleinkinders op die perd uitgevat vir 'n kort stappie. Hulle was baie ingenome daarmee. Sal beslis weer daar bly wanneer ons 'n plekkie soek vir oornag. Baie dankie Bettie en Jaap.

Hermien B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien B
Enkelreisiger

Baie lekker.

Die was is baie mooi skoon. Ek sal weer daar gaan oornag.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie, altyd welkom.
Jaap en Bettie

Augsburg
Mariette K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette K
Enkelreisiger

Fantasties.

Sien die sterre.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie, beste wense.

Augsburg
Madelein B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein B
Gesin met tieners

Fantasties - gasvryheid is puik.

Dankie Oom Jaap en Tannie Bettie dat ons julle paradys kon deel. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Dit voel soos huis weg van die huis af. Die plaasgevoel is onbeskryflik lekker. Dankie dat julle ons deel gemaak het van die ervaring.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te kry.
Jaap en Bettie

Augsburg
Annchen V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annchen V
Enkelreisiger

Uitstekende diens en hulle gaan uit hulle pad uit om kliënte gelukkig te maak.

Dit was lekker om daar te slaap. Hulle diens is puik!

Augsburg's terugvoer

Aangename gas om te hê, netjie en skoon, stil en rustig. Baie welkom om weer te kom.
Bettie

Augsburg
Jeanne H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne H
Gesin met klein kinders

Ons verwagtinge oorskry.

Lekker plaasatmosfeer in die stad. Baie behulpsaam en vriendelike diens van Bettie. Sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteite.

Augsburg's terugvoer

Baie dankie, lekker om sulke gaste soos julle te ontvang. Altyd welkom.
Jaap en Bettie

Augsburg
Nadia V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met vriende

Net wat benodig was.

Mooi, veilige plekkie, nie te ver van als af nie, was net wat nodig was.

Fanie R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie rustige omgewing.

Netjiese kamers met vriendelike diens in 'n rustige omgewing.

Tiana C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ons het ons verblyf baie geniet. Ons is baie vriendelik ontvang, die kamer was baie netjies en goed toegerus. Dit is baie rustig, weg van die stad en al sy geraas af. Ek sal dit enige tyd aan enigiemand aanbeveel - veral aan mense wat diereliefhebbers is.

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kareestraat 2, Pumulani, Kameeldrift oos AH, Pretoria, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuu0IGk1kZh7fDhcyHd1c4iR2SXxhxoteVprJO40aIXTQyrkuVk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 2 Karee Street Pumulani, Kameeldrift East AH 0036 Gauteng 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -25.659333135251 28.27625583248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!