LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Auriol's Guesthouse | LekkeSlaap
+20

Auriol's Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Auriol's Guesthouse is in Avondale geleë. Gaste kan in die pragtige tuin ontspan en die swembad en braai-area geniet. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansieverblyf in Kaapstad. Die kaggel skep 'n heerlike warm atmosfeer in die winter.

Akkommodasie word gebied in 3 en suite-slaapkamers. Elke kamer bied slaapplek vir 2 gaste en dit sluit ontbyt in. Aandete is op versoek beskikbaar. Daar is geriewe soos 'n TV, elektriese kombers, yskas, muurverwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers. WiFi is ook beskikbaar. 'n TV met sekere DStv-kanale is in die gemeenskaplike sitkamer beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Ligging

  • Kompanje-straat 43, Avondale, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R995
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kompanje-straat 43, Avondale, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNWI3NWFiLTUwYjItNDM0Yi1hZGQ1LTdiMTA5MDA0NTk1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (vir 2 persone) 43 Kompanje Street Avondale 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.8934799 18.60076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!