Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Gaste Eenhede

Haven
Vanaf R950
R950 R855
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Haven-kamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 kind of 2 klein kinders. Die eenheid is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R250 sal op besprekings van een nag gehef word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fountain
Vanaf R950
R950 R855
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Fountain-kamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 1 kind of 2 klein kinders. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R250 sal op besprekings van een nag gehef word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Onder die boom
Vanaf R950
R950 R855
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is aan die agterkant van die perseel geleë onder 'n akasiaboom. Dit het 'n privaat ingang, ten volle toegeruste kombuisie en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n patio voor.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R250 sal op besprekings van een nag gehef word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamereenheid
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is die grootste van die eenhede. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en daar is 1 enkelbed in die sitarea op die tussenvloer. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die sitarea het ook 'n slaapbank indien 2 kinders saamkom. Dit is volledig toegerus vir selfsorg en het DStv Premium. Die eenheid het ook 'n stoep met braaigeriewe in 'n mooi tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R250 sal op besprekings van een nag gehef word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Eenheid
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 'n volledige kombuisie, TV met volledige DStv en 2 balkonne waarvan 1 braaigeriewe het. Dit is nogal 'n oulike eenheid en die badkamer het 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Skoonmaakfooi van R250 sal op besprekings van een nag gehef word.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R150.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fergusonstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZjgzYTc4LTZiM2YtNDdlMS1iNTc4LTYxZDIxY2JhMzQyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ferguson Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.82977 18.6302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem