Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aurora Gaste Eenhede

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 21 resensies vir Aurora Gaste Eenhede
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jennifer J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer J
Saam met vriende

Great.

Our stay was great and the host was very kind and hospitable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Thanks for your very nice review, Jennifer. It is appreciated as it is our goal to give our guests a great place to stay, which is clean,
comfortable and safe.

Aurora Gaste Eenhede
Janine S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S

Awesome, comfortable and excellent.

Our host was delightful, and helpful and went the extra mile with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Janine, thank you for your very nice review, I appreciate it so much and always strive to give our guests our best.

Aurora Gaste Eenhede
Martie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, aangenaam en gesellig.

Eienaar Ian is baie gasvry en behulpsaam. Het sy gasvryheid waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Piet V
Saam met vriende

Ek was baie teleurgesteld in die plek.

Die area is 'n goeie area maar die netheid van eenheid laat veel te wense oor. Ek voel die eienaar kan meer moeite doen met skoonmaak van plek, is eerlik nie op standaard nie. Dus vuil en stowwerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Mnr van Rooyen van Springbok, ek verwys na u resensie
Ons plaas n uiters hoë premie daarop om vir ons gaste n skoon, bekostigbare en veilige plek te bied, en soos u wel sal sien, word ons op al ons resensies baie hoog aangeskryf wat netheid betref. Ons het deur die jare al baie hooggeplaaste gaste ontvang, maar elke gas is vir ons belangrik en ons tref geen onderskeid nie. Ons was dus verbaas om u kommentaar te ontvang, en is meer as bereid om enige tekorkominge aan ons kant te verwerk en daarop te verbeter.
U het die bespreking onder Rooyen gedoen, dus was daar aanvanklik verwarring toe ons besef dat u van eintlik Van Rooyen is. Met u aankoms het ek besef dat ons aangeneem het dat die bespreking vir n egpaar was, maar u het my verseker dat die dubbelbed nie n probleem vir u en u jonger manlike vriend sou wees nie.
Ek het, weens Covid, self die eenheid skoongemaak. Dit het behels dat ek die vloere gewas het nadat dit gestofsuig is, die bed is opgemaak met skoon beddegoed, die plaveisel is gevee, en die badkamer ( stort, wasbak en toilet ) is daarna skoongemaak. Ek het vir u twee skoon handdoeke in die eenheid gesit, asook blomme en sjokolade. Ek het daarna, soos gewoonlik, twee keer deur die hele eenheid geloop om seker te maak dat alles in orde is voor u aankoms.
Nadat ek u en u vriend ingeboek het, het ek nie weer van u gehoor nie, en die volgende dag tot my verbasing die sleutels en afstandsbeheer in die baie onveilige posbus gevind. Dit het my gepla, omdat u nog daardie aand in die eenheid sou oornag. Een van my ander gaste het na my gekom, en gekla oor die feit dat julle blykbaar rondom middernag teruggekeer het en hard buite gepraat het. Hy het wakker geword, en gesien dat julle jul bagasie laai en vertrek. Heelwat later die dag het u my laat weet dat u nie tevrede met die akkommodasie was nie. Ek het dus nog voordat enigeen die eenheid betree, twee onafhanklike persone ingekry om die eenheid van bo tot onder te fynkam sonder om my gevoelens te spaar, en my in te lig of daar enigsins iets fout was. Nadat hulle die beddegoed, kaste, badkamer en vloere behoorlik ondersoek het, was beide se kommentaar dat hulle geen fout kon vind nie.
Hierdie eenheid kry wel minder son as ons ander eenhede, maar ek het verskeie gaste wat gereeld verkies om in hierdie spesifieke eenheid te oornag
Ons is dus baie jammer dat u nie hier wou bly nie, u sou dalk aangenaam verras gewees het.
Vriendelike Groete

Aurora Gaste Eenhede
Heather J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit had all we needed for a comfortable stay.

The host was friendly and helpful and the unit was just as the advert showed. We really enjoyed our stay, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Thank you Heather for your very positive feedback.
All of the best for the rest of the year.
Ian

Aurora Gaste Eenhede
Susan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike groot eenheid.

Gerieflike woonstel. Skoon en netjies naby als geleë. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Susan, baie dankie vir jul baie positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer

Groete, Ian

Aurora Gaste Eenhede
Josias B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Josias B
Besigheidsreis

Business trip, well located for my travels, good value for money.

Lovely area, good value for money. This is a self-catering guesthouse! Room neat and clean. Will and can recommend this to other travellers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sakereis, goeie ligging vir my reise, goeie waarde vir geld.

Pragtige omgewing, goeie waarde vir geld. Dit is 'n selfsorg-gastehuis! Kamer netjies en skoon. Sal en kan dit aanbeveel vir ander reisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Josias, thank you for your very positive feedback, it was a pleasure accommodating you. Ian

Aurora Gaste Eenhede
Ronnie B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ervaring.

Die persoonlike ontvangs was positief eenheid netjies en skoon. Heerlike, stil omgewing. 'n Bonus om buite in 'n pragtige tuin te ontspan. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Beste Ronnie,
Baie dankie vir jou baie positiewe terugvoer, ons probeer om 'n aangename omgewing vir ons gaste te skep. Julle is altyd welkom
Ian @ Aurora Gaste Eenhede

Aurora Gaste Eenhede
Peter P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter P
Enkelreisiger

Verblyf is uitstekend, rustig, gasvry met alle geriewe en veiligheid. Word geheel aanbeveel.

Ek, as enkelgas vir besigheid, is vriendelik deur die gasheer ontvang en hy was tydens my verblyf altyd beskikbaar. Die eenheid is netjies en skoon, ook die terrein buite, asook wat veiligheid en binne-parkering betref. Alle nodige geriewe word voorsien, ingesluit TV en WiFi. Dit was heel aangenaam, rustig en ek het lekker geslaap. Miskien geringe afslag vir 'n enkelgas oorweeg. Aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Peter, dit was aangenaam om jou weer te sien. Dankie vir die baie positiewe kommentaar, dit word opreg waardeer. Dra asb my groete oor aan jou vrou.

Ian @ Aurora Gaste Eenhede, Durbanville

Aurora Gaste Eenhede
Treloar C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Treloar C
Enkelreisiger

Altogether good.

Ian was a very helpful and accommodating host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Thank you for your positive review Treloar, it was a pleasure accommodating you and you are always welcome.

Kind regards
Ian from Aurora Guest Units.

Aurora Gaste Eenhede
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is in 'n stil omgewing en naby 'n winkelsentrum.

Ons was vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Dankie vir jul uitstekende diens en vinnige terugvoer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aurora Gaste Eenhede se terugvoer

Susan, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Groete,
Ian, Aurora Gaste Eenhede

Aurora Gaste Eenhede
Peter P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vier dae vir sake by Aurora Guest Units gebly en baie tuis gevoel.

In 'n rustige mooi omgewing. Die eenheid is ruim, smaakvol en volledig toegerus. Die diens is vriendelik en sorgsaaam. Dit was 'n aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en bekostigbare verblyf.

Baie goeie waarde vir geld en baie goed toegerus vir selfsorg! Kan dalk net belê in DStv. Verder baie goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens uitstekend en vriendelik.

Die plek was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Ons sal weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy L - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die vriendelike diens.

Oornag vir hospitalisasie. Ons het baie lekker geslaap, wens ons kon langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Suited us perfectly.

Very good stay all round. Ian was very accommodating and we will be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Ons het op kort kennisgewing verblyf gesoek. Ian was baie akkommoderend en het moeite gedoen. Aurora was uit en uit die moeite werd.

Vir my, my vrou en ons dogtertjie was dit meer as wat ons nodig gehad het. Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Aurora is 'n paar honderd meter van 'n inkopiesentrum en binne 10 km van Tygervallei Mall. Dit is veilig, rustig en ideaal selfs as jy wil gaan hardloop. Naby aan hoofroetes en alles wat nodig is. Ek sal maklik weer daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Veilig en sentraal. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sieg E - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sieg E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geriefllik, veilig in 'n rustige en mooi omgewing, en lekker sentraal.

Goeie waarde vir geld, maar die eienaar sal moet oorweeg om wifi internet vir gaste beskikbaar te maak soos meeste ander stedelike gastehuise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fergusonstraat 10, Aurora, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0ZjgzYTc4LTZiM2YtNDdlMS1iNTc4LTYxZDIxY2JhMzQyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 10 Ferguson Street Aurora 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.82977 18.6302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem