Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R245.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/Paspoort word by inklok vereis.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word, met 'n minimum van 24 uur kennisgewing, en sal 'n bykomende koste meebring.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Rook is nie toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag word bepaal deur die kwaliteit van die instansie en word na goeddunke van die eienaar of bestuur toegepas.

Om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te bevorder, is elektrisiteitsverbruik onderhewig aan 'n billike gebruiksbeleid, wat 'n redelike daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van oormatige gebruik, kan terugbetaling versoek word.

'n Laat inklokfooi is van toepassing op aankomelinge tussen 21:00 en 00:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

29 Victoria Road, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd252b55482b682a02d7fedc99055720baf0ab642d4b3ca75b391a4b5d5f10d101c7a234b07377c7047476bbbdc85ccea2bf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 29 Victoria Road, Bantry Bay Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.926221287539 18.37907874154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang