Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Austrey Lodge

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 5 Aug 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 27, Austrey-plaas, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 R1 240 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Austrey Lodge is 'n rustige kothuis op die Austrey-plaas in die voorheuwels van die Winterberge, sowat 40 km vanaf Adelaide in die Oos-Kaap.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, tripelstapelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, ketel en 'n verskeidenheid eetgerei en breekware toegerus.

Sneeu val soms hier, so gaste moet daarop voorbereid wees om gedurende die winter baie tyd voor die kaggel deur te bring. Die kothuis spog met 'n onderdakdek aan die voorkant met 'n warmbad en braaigeriewe. Van hiér af kan gaste die skilderagtige uitsig oor die foreldam bewonder, waar hulle kan visvang. Gaste kan ook die plaas verken en gaan stap, velddraf of bergfietsry. Voëlkyk-entoesiaste kan op die uitkyk wees vir die majestueuse kransaasvoël, witkruisarend en die pragtige bosloerie en Knysnaloerie om maar net 'n paar te noem.

Die plaas bied verskeie damme, elk met verskillende visspesies, waar gaste teen 'n ekstra koste kan visvang. Austrey Lodge is redelik ver vanaf die naaste winkels en gaste word aangeraai om al hul benodighede saam te bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Austrey Lodge sluit in:

Dubbelbed Tripelstapelbed
Area
Plek vir 5 mense
1 xDubbelbed
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Austrey Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kevin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 12 maande

Ligging

  • Plaas 27, Austrey-plaas, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Gaste dink Austrey Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 240
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 27, Austrey-plaas, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f9300ba551f6290db0a36aab1797f242ee02d7b92f07993d2e5f208f2cc480362d4126a03d765186c926349b8363418606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Farm 27 Austrey Farm 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.444364872774 26.314469552039
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem