Austrey Lodge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 5 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 27, Plaas Austrey, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 550R1 240 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Austrey Lodge is 'n rustige kothuis teen die voorheuwels van die Winterberge op Austrey Plaas in die Oos-Kaap, sowat 40 km vanaf Adelaide.
Austrey Lodge bied verblyf aan 5 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Die eenheid het 'n dubbelbed, tripelstapelbed en 'n dubbelslaapbank in die gedeelde area. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kothuis het ook 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskas, gasstoof, ketel, breekware en eetgerei.
Gaste kan die binnenshuise kaggel geniet. Die kothuis spog met 'n beskutte area met 'n dek, warmbad en 'n braai-area. Gaste kan die skilderagtige uitsigte oor die foreldam, waarin hulle ook kan visvang, vanaf die dek inneem. Verder kan gaste ook die plaas te voet verken, op voetslaanroetes hardloop en bergfietsry.
Die plaas bied verskeie ander damme, elk met verskillende visspesies, vir visvangliefhebbers teen 'n ekstra koste. Neem asb. kennis dat Austrey Lodge redelik ver vanaf die naaste winkels is en gaste word versoek om al hul benodighede saam te bring. Sneeu kan soms te wagte wees, dus moet gaste voorbereid wees om in die winter knus voor die kaggel te sit.
Slaapplek
’n Bespreking by Austrey Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kevin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande op LekkeSlaap 12
Ligging
- Plaas 27, Plaas Austrey, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
- Gaste dink Austrey Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 27, Plaas Austrey, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom