LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avani Lodge Private Nature Reserve | LekkeSlaap
+83

Avani Lodge Private Nature Reserve

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die Swartrivierpad, Paardekloof Plaas, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 000 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Avani Lodge Private Nature Reserve bied verblyf in rustieke rondawels en is 15 km van Botrivier af.

Daar is 5 omgewingsvriendelike grasdak-rondawels, genaamd Magic, Oyster, Pine Ring, Hen of the Wood en Parrastoel. Al die rondawels is na sampioene vernoem.

Dié rondawels is grotendeels van strooibale en klei gebou en het elkeen slaapplek vir 2 volwassenes, behalwe Parrastoel wat slaapplek vir 6 gaste bied. Elke rondawel het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en 'n effens gesonke en suite-badkamer met 'n bad en/of stort.

Bad- en stortseep, tee, koffie, suiker en melk word nie verskaf nie.

Al die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas, 'n gas/induksiestoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Elke eenheid het 'n privaat houtvuur-warmbad en Avani bied oorgenoeg hout. Parkeerplek is beskikbaar langs elke rondawel.

Ongelukkig word geen babas en kinders toegelaat a.g.v. onbeskermde warmbadjies en oop houtvuurstofies. ngelukkig word troeteldiere en dagbesoekers nie toegelaat nie. Gaste moet asb. hul sigaretstompies in die drom gooi en nie in die veld nie. Daar is 'n liefdevolle plaaskat, Sebastiaan, wat vrylik op die perseel rondbeweeg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Avani Lodge Private Nature Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Langs die Swartrivierpad, Paardekloof Plaas, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avani Lodge Private Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die Swartrivierpad, Paardekloof Plaas, Botrivier, 7195, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX8MmBAXepDYwQUP4R5FVuJWf2KLj0y2pLaaCtG8Y4tfIJ2KuzC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 43 5 1 5 Off Swartrivier Road Paardekloof Farm 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -34.279554972942 19.235723826726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!