Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avemore Wag 'n Bietjie No 1

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 380 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Avemore Wag 'n Bietjie No 1 is 'n knus en stil selfsorgwoonstel in Dorpstraat in Stellenbosch. Dis naby restaurante, winkels, kunsgalerye en Oom Samie se winkel. Die gemaklike meubels en kreatiewe binnenshuise versiering sal gerieflike verblyf verseker.

Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers met Daikin-lugversorging en gemaklike beddens ('n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed), 'n kluis, haardroër, elektriese kombers, skoon linne en handdoeke. Gaste het toegang tot 'n sateliet-TV, gratis internet, gratis parkeerplek vir 1 voertuig en komplimentêre badkamergeriewe. Die kombuis is met 'n Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër en ander toerusting toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike tuin met braaigeriewe.

Wag 'n bietjie no 1 is ideaal vir vakansiegangers, trougaste, ouers wat by hul kinders kom kuier en sakereisigers. Asara Wynlandgoed is 5 km weg en Jonkershoek Natuurreservaat is 10 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 28 km van die woonstel af.

Al die Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik en 'n bababed en -stoel is op versoek beskikbaar. Gaste kan by die lieflike Le Verger in Devonvallei swem, braai en piekniek hou. Gaste moet vooraf laat weet indien hulle Le Verger wil besoek.

Indien gaste vroeër as die inkloktyd opdaag of later moet uitklok, is stoorfasiliteite vir hul bagasie beskikbaar. Die Avemore-portefeulje bestaan ​​uit 'n paar wonderlike sentrale Stellenbosch-woonstelle sowel as Le Verger in die Devonvallei.

Slaapplek

’n Bespreking by Avemore Wag 'n Bietjie No 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Avemore Wag 'n Bietjie No 1
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 104

Jaar gelys 13

Ligging

  • Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Avemore Wag 'n Bietjie No 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorpstraat 112, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAepSLwRnEiPofDUY4QsylDk6bvMllS4zVJstKpQ9IwUsFCk13PO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 112 Dorp Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939097062092 18.857570860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem