LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avenues Guesthouse | LekkeSlaap
+35

Avenues Guesthouse

B&B

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Avenues Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wilna O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna O
Enkelreisiger

Fantasties.

Ek het my verblyf geniet. Goeie diens en gasvryheid.

Geraldine M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons kuier by Avenues baie geniet. Die eienaars van die gaste huis is awesome, laat 'n mens baie welkom voel.

Sien sterre.

Demari P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Demari P
Enkelreisiger

Fantasties.

Pragtige plekkie met baie netjiese omgewing. Die eienaars dink aan elke klein details en heerlikste ontbyt. Die beste is dat elke kamer 'n klein privaat buite sitplekkie het wat ek nie op die webtuiste kon sien nie. Dit was 'n baie aangename surprise!

Cher S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cher S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Ek beveel dit hoogs aan vir 'n paar dae of meer. Diens, gasvryheid, warmte en 'n oog vir detail is wat uitstaan. Sien julle volgende keer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

I would strongly recommend staying here for a few days or even longer. Service, hospitality, warmth and an eye for detail is what comes to mind! See you next time.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Driekie D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Daai twee mense is absoluut baie professioneel en vriendelik. Goeie tyd sal vir seker weer daar oorbly.

Lize-marie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gewees.

Dit was ongelooflik lekker gewees. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Diens was uitstekend en vreeslik vriendelik. Mens voel dadelik tuis met die intrapslag.

Dennis M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M
Besigheidsreis

Absolutely superb!

Amazing friendly welcome from Meike and Martin! Very helpful in all respects, especially little things like a "Helpful Hints" folder in the room, and recommended restaurants. All round exceptionally clean, neat and well appointed - well done! Excellent breakfast whether full or continental. Looking for an excuse to get back to Mossel Bay and a stay at Avenues.

Tineke V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke V

Vriendelijk, gastvrij, behulpzaam.

Heel fijn en ruim huis. Van alle gemakken voorzien. Toen we aankwamen was de braai aangestoken. Mensen die het je naar de zin maken. Bedankt.

Peter H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Gesin met tieners

Good accommodation and a warm welcome.

We stayed for 3 nights, using Mossel Bay as a base to see some of the surrounding area. The accommodation is very good with nice rooms, and good amenities (pool, lounge, etc.) for use, as well as secure parking. The hosts are friendly and helpful. The property is located in a quiet residential area, which is just a few minutes drive from the centre.

Janè M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janè M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, net 'n paar kwelpunte.

Die eienaars is lieflike mense. Daar was geen klagtes daar, maar ons het ongelukkig klagtes oor die feit dat daar geen braaigeriewe vir inwoners is nie, die braai daar is vir privaat gebruik alleenlik en dit het ons baie afgesit. Volgende is daar geen yskas of microwave. Ons moes elke dag ys koop om ons koeldranke koel te hou. Gelukkig vir ons het ons ons coolerbox saamgevat. Daar is ook nie microwave nie, so ons kon nie vorige aand se kosse ens. warm maak nie. Aangename plek, maar dit is noodsaaklike fasiliteite en sal ek ongelukkig nie weer gaan indien dit nie aan gewerk word nie.

Avenues Guesthouse's terugvoer

Dear Janè, Avenues Guesthouse is listed as Bed & Breakfast accommodation and not as Self-Catering accommodation, we don't offer self-catering facilities, and we don't offer or advertise braai facilities or cooking facilities, so we wonder why you have expected all that. There is a fridge for our guests in the lounge, and we have shown it to you on arrival, so why didn't you make use of it? We are sorry that your expectations doesn't match with our offerings.

Avenues Guesthouse
Linda B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweeltjies!

Gastehuis is pragtig en skoon. Gashere is vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik! Sal beslis weer daar tuisgaan. Dankie Mieke en Martin.

Jenny P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny P

Vriendelike gashere, skoon eenheid en heerlike ontbyt.

Ek en my tienerdogter het 4 aande oorgebly by Avenues Gastehuis en was beïndruk met die netheid van die eenheid, vriendelike gashere en heerlike ontbyt. Veilige parkering agter 'n veiligheidshek saans was 'n groot gemoedsrus. Gastehuis sentraal geleë vir daaglikse uitritte. Die swembad tot beskikking van die gaste was ook 'n heerlike bonus gedurende die somer.

Marita T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars opreg en vriendelik.

Baie aangename verblyf, kamers pynlik netjies, skoon en ontbyt vyf ster! Sal beslis weer gebruik daar van maak.

Lynette S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Baie goed geleë.

Dit is 'n mooi gastehuis met eienaars wat dit self bestuur. Die ontbyt is baie lekker.

Angie F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis, verwelkomend, heerlik!

Meike en Martin is baie gasvry en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel en elke behoefte te akkomodeer. Dit voel soos jou huis met 'n warm rustige atmosfeer. Jy het ALLES wat jy nodig het. Ek sal weer gebruik maak van hulle!

Danica V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Saam met vriende

Heerlike tuiste weg van die huis!

Baie vriendelik en gasvry. Skoon en pragtige, gerieflike kamers. Veilige parkering. Het welkom gevoel en heerlik gekuier met Meike en Martin. Puik diens, ek keer beslis weer terug!

Lorraine A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lorraine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Al wat ons baie gemis het in die kamer is 'n kroegyskassie. Dit was baie warm en ons kon geen drinkgoed koud hou nie.

Francois G - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars. Goeie omgewing. Baie skoon en netjies.

Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae in julle fasiliteite.

Siegfried W - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very warm welcome and a perfect stay with wonderful hosts.

We stayed for only one night, but we wished it was longer. Wonderful charming and helpful hosts made our stay a most rememberable one. The place is very well kept and perfectly clean. Once in Mossel Bay again we sure will return to the Avenues Guest House.

Steve B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B
Besigheidsreis

Exceptional value for money - most enjoyable stay with excellent host.

Secure off street parking and very clean and comfortable accommodation . Swimming pool and relaxing garden for guests use. The host is very friendly and helpful. I will stay here again and recommend it to all types of travelers. WiFi was free and reasonably speedy.

Chris C - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Smart, clean, friendly, safe, quiet - worth returning.

We were greeted by our hosts as we arrived. A quick tour of the amenities followed. Advice given on restaurants in the area (these are also covered in the brochure in the bedrooms). Clean, neat rooms. Safe parking behind security gates. Great breakfast in the morning before departing. Great value for money. What more could you want!

Karina V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karina V

Sal dit nie aanbeveel nie.

Die verblyf was oukei, maar daar is geen stoele om op te sit in die kamer nie en jy kan net op jou bed sit. TV-ontvangs glad nie goed nie. Die eienaars is in die verkeerde bedryf. Geen gasvryheid nie. Sal nooit weer by hulle bespreek nie.

Alta F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta F
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf, maar sal dit nie aanbeveel vir persone met kleuters nie.

Definitief meer geskik vir volwassenes. Nie geskik vir woelige kleuters nie. Kon sien die eienaars is nie gewoond aan die gewoel en geraas van kleintjies nie. Geen televisie nie. Ons reis baie plaaslik asook oorsee. Dit is die eerste keer dat ons gevra word vir n "tip" vir die skoonmakers. Indien ons vind 'n skoonmaker is besonder hulpvaardig gee ons 'n fooi, maar daar was nie eers 'n skoonmaker in sig nie. Dit word wel verwag op groot internasionale passasiersbote om 'n fooi te gee waar 'n persoon vir die duur van die reis verantwoordelik is vir die skoonmaak van jou kajuit.

Vanessa W - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa W
Saam met vriende

Mieke was fantastic and the breakfast superb, we would happily return.

We were very happy that we had booked to stay at this guest house!

John V - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies

Ek sal ander mense aan beveel om daar te gaan.dis baie rustig en die moeite werd.die personeel fantasties.veiligheid beslis.daie dankie dit alles was die moeite werd vir ons.nogmaals dankie.

Johanna M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna M
Gesin met tieners

'n Lekker huisatmosfeer.

Baie skoon! Dit is baie belangrik vir my. Die enigste klagte is dat ons nie 'n see-uitsig gehad het nie.

Gerrit M - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Instansie wat op tipiese Duitse presisie bestuur word met uitstekende diens aan gaste.

Hierdie gastehuis word sterk aanbeveel omdat die belang van die gaste eerste gestel word en, anders as ander instellings, die geld-aspek laaste kom.

Avenues Guesthouse's terugvoer

Dear Gerrit,

Thank you for your stay and this nice review, it is highly appreciated!

Best regards,
Meike and Martin - Avenues Guesthouse, Mossel Bay

Avenues Guesthouse
Eddie B - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig baie lekker!

'n Baie lekke gastehuis. Die eienaars is twee baie mooi mense.

Rihan B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rihan B

Baie vriendelike diens. Puik vir kort verblyf. Sentraal geleë in pragtige woonbuurt.

Met 'n groot glimlag ontvang en het onmiddellik tuis gevoel. Avenues is sentraal geleë in 'n stil, pragtige woonbuurt met veilige parkering. Avenues is ideaal vir 'n kort verblyf.

Annemie L - Des 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation!

Very friendly and warm reception and stay! Good value for money, clean and well kept!

Richard C - Jul 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very enjoyable stay

Run by a very friendly couple for whom nothing was too much trouble. Take their advice on restaurants - we didn't and paid the price with an a disappointing lunch! Only downside was the slightlty out of town location.

Marlene K - Mei 2010
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene K
Gesin met tieners

Very friendly and clean - just what we need for one night.

Maybe they can provide both rooms with a mirror to blowdry your hair and a two point plug to charge your cellphone. The stay was very nice and the breakfast delicious. Thank you!!!

Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R810
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21ste Laan 23, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyy2lTFMLCz852QHCZt9PzC9BRmvRnVKenEstLoNkVq13iAZ3PD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R810  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 23, 21st Avenue Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -34.189680438028 22.144167423248
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!