Aves Indigo
46 resensies
B&B
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bloulysie-straat 1047, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aves Indigo Gastehuis is in die noordelike deel van Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in standaardkamers, luukse en suite-kamers en selfsorg-eenhede. Al die kamers het 'n en suite-badkamer of 'n aparte badkamer met geriewe.
Ander geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en 'n swembad in. Daar is omheinde parkeerplek vir 2 voertuie en oop parkeerplek buite met sekuriteitskameras. Veiligheidswagte monitor die voertuie en die gastehuis snags.
Aves Indigo is naby die Kolonnade winkelsentrum met verskeie restaurante, Big Sky Academy en trouvenues.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
3.1 uit 5van 46 resensies vir Aves Indigo
Netheid
3.2/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.9/5
Ligging
- Bloulysie-straat 1047, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Aves Indigo het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Montana Park Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Bloulysie-straat 1047, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom