Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avian Leisure

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Avian Leisure
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louise W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views, a place to relax and recharge.

A stay at Avian Leisure is well worth every cent spent. Clean, beautiful and with everything you need. You won't want to leave the house because the views are so spectacular. Lovely hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C
Saam met vriende

We had a very comfortable, quiet stay in this neat, clean and beautiful apartment.

It felt awesome to wake up to the most amazing views of the sea and sunrise. The hosts were very friendly and helpful. I would highly recommend this accommodation to friends and family, and would return there myself for future stays.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Lieflike uitsig, goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne P
Besigheidsreis

Very clean and well presented accommodation.

Friendly hosts, great views from seating area in front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met vriende

Lekker rus naweek gekombineer met 'n besoek aan Kaappunt. Die akkommodasie by Shearwater is eerste klas.

Pragtige uitsig oor Valsbaai gehad. Die woonstel is pragtig ingerig en is baie ruim. Dit was ongelooflik lekker om vroeg soggens met 'n koppie koffie in die hand die seil- en vissersbote se kom en gaan vanuit 'n hoogte te aanskou. Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Die voëllewe is fantasties en die ystervark het sy kos wat in 'n bak in die tuin vir hom gewag het vroegaand kom eet - wat 'n verrassing! Dankie dat julle jul stukkie hemel met ons gedeel het Marie-Louise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Altha R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Altha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig. Baie netjies en ruim. Alles wat jy nodig het.

Net gesukkel met selfoon-opvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catharina N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time in a spacious flat with beautiful ocean views.

We had a superb stay for 4 nights. Our host gave us friendly assistance and tips for sights to visit in Simon's Town and surrounds. We enjoyed the fantastic ocean views and the bird watching! The flat is well equipped with anything you might need for a beach holiday: from deck chairs to beach umbrellas and towels. Just bring the family!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B

Definitief waarde vir geld, en uiters georganiseerd. Lieflike, stil omgewing met pragtige uitsig.

Alhoewel daar beurtkrag geskeduleer was, het Marie-Louise al met ons aankoms daar op gewys, en sodoende kon ons vroeg genoeg die plekke en instansies in die dorp besoek, voor beurtkrag in werking getree het. Marie-Louise is baie vriendelik en behulpsaam, en in hierdie selfsorg-eenheid sal ek verseker weer oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul H - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was all the blurb said it would be.

Even the porcupines turned up!! Fine views, Fine sheerwater apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

Wonderful service, location, and it felt very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby K

Awesome!

Specacular views and wonderful decor..very friendly host :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dia H - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful location

Wonderful location and the room was nicely decorated and very clean. Will go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dorriesrylaan 88, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmN2E0Yjc1LTk1MTYtNDU1ZS1iZDU0LTc1NGZmMmE3Y2Y3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 88 Dorries Drive Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.206127602692 18.453541620238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem