Aviary Hills Luxury Hideaway
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krombeksrivier, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aviary Hills Luxury Hideaway is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die bosveld op 'n heuwel, 7 km vanaf Heidelberg. Dit bied 'n intieme wegbreek aan paartjies of vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n kaggel.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n pragtige uitsig op die berge en oor die vallei. Gaste kan op die hangmat in die son uitspan, in die houtvuurwarmbad agteroorsit en 'n heerlike al fresco-ete op die stoep geniet terwyl hulle die asemrowende uitsig bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Aviary Hills Luxury Hideaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Krombeksrivier, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Aviary Hills Luxury Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krombeksrivier, Heidelberg, Wes-Kaap, 6665, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18