LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aviento | LekkeSlaap
+25

Aviento

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Aviento is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Swellendam geleë is. Ons bied B&B-verblyf en selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat elk volledig gemeubileer is. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens in elk, met 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n muurverwarmer en 'n TV met plaaslike kanale.

Ontbyt word in die eetarea bedien in die week en daar is braaigeriewe op die perseel vir gaste se gebruik. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel. Aviento is naby verskeie nasionale monumente, koffiewinkels, natuurreservate en ander besienswaardighede. Die eienaars bied ook begeleide toere van die dorp aan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Aviento
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aviento het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY2he2tK43rqijJ6qSD05tk1ElzJHc8ouzsuLgfP34qRT9pDXnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 26 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.0209385 20.4506891
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!