Swellendam Akkommodasie by Aviento | LekkeSlaap
+25

Aviento

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Aviento
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Frederick K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick K
Saam met vriende

Uitstekend.

Gehalte diens met gawe ontvangs. Sal weer daar gaan bly.

Marthine R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons was baie vriendelik ontvang en kamer was netjies en skoon.

Letitia V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Besigheidsreis

Netjies en vriendelik.

Baie dankie! Alles was goed en die gas vrou is baie vriendelik!

Aviento's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê.
Kom gerus weer.

Aviento
Annerene L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aviento is skoon, oulike dekor en die liefste gasvrou.

Aviento beveel ek aan enigiemand. Waarde vir geld, netjies en gesellig.

Aviento's terugvoer

Ons het so lekker gesels. Kom kuier asb. weer.

Aviento
Pieter H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories.

Vriendelike, warm ontvangs vanaf die eerste sekonde. Het ons welkom laat voel.

Aviento's terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Het gevoel soos ou vriende! Ons sien uit na jul volgende kuiertjie!

Aviento
Phillip V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best place to stay over when in the area.

Great place to stay. The rooms are private, clean and comfortable. Breakfast was great. The owner makes one feel at home on from the moment you arrive and really goes out of her way to ensure your stay is enjoyable. A great place to use a base when exploring the area. Will definitely be staying there again when in the area.

Albert K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert K
Enkelreisiger

Wonderful stay.

It was good for each other. Friendly people, great bed and breakfast. For me, it was very special, I've been there as well in 2006. It was a nice experience how it has changed. The service is unchanged.

Lezani M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ervaring.

Aviento het soveel ekstra gedoen en ons so welkom laat voel. Sal definitief aanbeveel. Het ons behandel soos familie.

Adolf H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adolf H
Enkelreisiger

Fantasies.

Baie netjies en skoon. Ontvangs en gasvryheid was wonderlik.

Aviento's terugvoer

Baie dankie vir julle vertroue in ons, volgende keer drink ons lekker koffie!

Aviento
Annelie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike verblyf in 'n pragtige dorpie!

Die eienaar is gasvry, die ontbyt heerlik en die ontvangs professioneel en verwelkomend. Die kamer en badkamer is pragtig, netjies en skoon! Dit was 'n ysige aand maar ons het glad nie koud gekry met die verwarmer en ekstra kombers nie. Ons kan dit definitief aanbeveel!

Evonne N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Evonne N
Saam met vriende

Baie lekker en rustige omgewing.

Dankie vir goeie verblyf en gasvryheid en lekker kos! Elkeen het sy privaatheid en veilige omgewing.

Lynn L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn L
Gesin met tieners

Dit voel soos 'n eregas.

Daar het fout gegaan met ons bespreking, maar die gasvrou het dit gou-gou uitgesorteer en uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hulle was ook behulpsaam toe ek probleme met my motor gehad het.

Rico K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rico K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons eerste keer daar en baie stil en netjies.

Ons bly by verskillende B&B's in Swellendam op pad Oos-Kaap toe, hierdie een sal ek weer gebruik.

Wikus C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verwelkoming, omgee diens, vriendelikheid, behulpsaam.

Aviento is 'n plek wat ons weer graag sal wil besoek en aan ander mense aanbeveel. Juanita en Dewald het ons tuis en op ons gemak laat voel. Ontbyt was baie lekker.

Frans Hendrik (henk) B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans Hendrik (henk) B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gekuier. Lekker ontbyt. Wifi was nie baie effektief in kamer. TV kanale ook nie iets om oor opgewonde te raak nie. Maar nou ja, dis nie waarvoor ons daar was nie.

Anne D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Kamer was 'n bietjie koud met net een heater en teëls in die voorkamer. Groter kombers is nodig! Baie goeie ligging en netjiese kamer met vriendelike eienaars. Ontbyt was ook baie volledig en ek sal Aviento aanbeveel.

Jannie F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Waarde vir geld en baie vriendelike diens.

Aviento's terugvoer

Dankie Jannie. Dit was 'n plesier om julle Aviento te ontvang!!

Aviento
Christina S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina S

Dit was fantasties!

Die gasvrou was ongelooflik vriendelik en het ons so welkom laat voel. Sal definitief die plek aanbeveel vir ander.

Aviento's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Christina. Dit was aangenaam om julle hier by Aviénto te ontvang.

Aviento
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY2he2tK43rqijJ6qSD05tk1ElzJHc8ouzsuLgfP34qRT9pDXnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 26 Kerk Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.0209385 20.4506891
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za