- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellingtonweg 10, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Avillahouse Guest House skuil in Westville net buite Durban. Dié lieflike gastehuis het hoë plafonne wat dit koel hou in die somer. Die gastehuis spog ook met 'n vars, skoon Frans Provensaalse styl, met afgeronde geriewe, titseltjies luuksheid en puik gasvryheid.
Verblyf word in 2 suites, die Dubbelkamer en 2-Enkelbedkamer, wat elk slaapplek vir 2 gaste het gebied. Albei kamers het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer met 'n storte en 'n TV.
Avillahouse Guest House bied 'n klein, intieme konferensiekamer vir sakelui wat uit die stad wil ontsnap. Die kamer het 'n stoep reg rondom met 'n uitsig oor die swembad. Dit is ideaal vir raadsvergaderings, seminare, opleiding, wynproe en bestuursvergaderings.
Die gastehuis is 5 km vanaf die Pavilion-winkelsentrum, Westville-hospitaal, Westway-sakepark, Derby Downs-sakepark en New Germany, 12 km vanaf Pinetown en Westmead, en 16 km vanaf Durban se middestad, strande en die Durban Internasionale Konferensiesentrum.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Wellingtonweg 10, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Avillahouse Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Westville Dawncliffe Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellingtonweg 10, Westville, Durban, 3629, KwaZulu-Natal