LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avoca River Cabins | LekkeSlaap
+140

Avoca River Cabins

  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 tussen Addo en Krikwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en voëlkykers.

Verblyf is beskikbaar in die sogenaamde Riverside Chalets, Mud Huts, Bush Camp Cottages, Castle, Gymnogene, 4 Chalets, Uncle Townies en die bekende Tree Tops Cottage.

Verdere geriewe sluit veilige parkeerplek, braaigeriewe, 'n wasgoeddiens, 'n swembad, gratis WiFi, 'n speelterrein en 'n groot skerm vir sportkyk in. Ontbyt en aandete kan vooraf gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. 'n Wildkykvoertuig vir die Addo-olifantpark is op die plaas beskikbaar. Lughawe-pendeldienste kan gereël word.

Daar is konferensiegeriewe en 2 pragtige trou-venues. Avoca is 'n plek waar jou gesin kan ontspan en waar kinders na hartelus kan speel. Dis ook ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese en rustige wegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir Avoca River Cabins
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R336 tussen Addo en Krikwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avoca River Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R336 tussen Addo en Krikwood, Summerville, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATGV06tDslQSJli050EZmwErd6EHzYZJCRJI33eg1sw3OkllVNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 R336 between Addo and Kirkwood Summerville 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.480171556543 25.590236404023
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!