LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Avoca River Cabins | LekkeSlaap
+140

Avoca River Cabins

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 89 resensies vir Avoca River Cabins
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alida T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir jou geld. Ons het werklik heerlik gerus.

Avoca het alle verwagtinge oortref. Die ligging op die rivierbank is asemrowend mooi, om nie eers van die pragtige tuine te praat nie. Aandete was 5 ster. Ons het baie veilig gevoel, kon lekker op die plaas stap en het werklik gerus. Daar is heelwat aktiwiteite vir kinders. 'n Pragtige swembad, speelparkie en trampoline. Dis ook naby Addo Olifantpark. Ons wil beslis weer by Avoca gaan kuier.

Johann D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sou langer bly as ons kon.

Baie hartlike ontvangs. Die mense was bereid om ons een dag vroeër te ontvang. Hulle het selfs vir ons 'n beter blyplek gegee as wat die bespreking was. Hierdie plek sal ons beslis aanbeveel. Heerlik, rustig en baie mooi. Dis ook nie ver van Addo Olifantpark.

Elsje B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B
Gesin met klein kinders

Beautiful, peaceful area.

Excellent getaway with young children! The play area is ideally located close to the cabins.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Morning Elsje

Thank you for the review. So glad you enjoyed your stay with the kids! We hope to welcome you back to the farm in th future.

Have a super day!

Kind Regards
Nadine

Avoca River Cabins
George N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Ek beveel Avoca beslis aan. Baie nice mense wat daar werk.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More George

Baie dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet by ons! Hoop om julle weer te verwelkom.

Lekker dag!

Groete Nadine

Avoca River Cabins
Lelanie R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Gesin met tieners

Heerlike wegbreek-naweek in die natuur.

Heerlike verblyf met veilige speelplek vir kinders.

Alba S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S
Saam met vriende

What a gem!

Klein paradys! Bestuur het uit hul pad gegaan om na ons behoeftes om te sien. Alles so netjies - die tuine is asemrowend mooi. Chalets is wonderbaarlik toegerus - heerlike braaiplek - rivier reg onder mens se neus. Ek was liries oor die katkinders wat kom kuier het. Ons beveel aan dat jy dit dringend op jou bucket list moet sit. Dankie, dankie en nogmaals dankie! Julle kry 10 sterre by ons.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More Alba,

Baie dankie vir die mooie resensie. Ons waardeer dit! So bly julle tyd by ons was lekker en dat jul behoeftes te na gekom was.

Kom kuier asseblief weer!

Vriendelike groete,
Nadine

Avoca River Cabins
Noluthando K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noluthando K

My family and I had a great time, we will definitely come back soon.

The place is nice and neat, my kids really enjoy our stay.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Morning Noluthando,

Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay on the farm.

Hope you come to visit again!

Kind Regards,
Nadine

Avoca River Cabins
Quinton N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en dit was rustigheid vanself.

Sal Avoca aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek kort. Waarde vir geld en hoogs die moeite werd.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Morning Quinton,

Baie dankie vir die resensie. So bly julle het dit geniet by Avoca en dat julle n lekker ruskans kon ontvang. Kom gerus weer.

Vriendelike Groete,
Nadine

Avoca River Cabins
Sandra T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra T
Gesin met klein kinders

Quite disappointing.

The environment is magnificent: beautiful garden, quiet location. However, we were all disappointed with the quality of the accommodation! There is only a mini fridge, which is not enough for 4 adults. We had the 4 chalets with the 4 mini fridges. One worked from time to time and the others did not close. The dishes are basic. In one of the chalets there are camping dishes. The water is brown when it arrives. One of the chalets did not have cold tap water: very annoying for doing the dishes. Cleanliness is to be reviewed. We had to scour pots, pans, cutlery. The water did not drain very well in one of the water rooms, which were also very narrow. If you’re a little wrapped up, I don’t think you can get in. The 3 other place we stayed were sometimes cheaper, and were much cleaner and comfortable. I do not recommend this accommodation, at least the 4 chalets the river.

Ilse J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek met gerieflike akkommodasie wat naby Addo, Kirkwood en die Olifantpark is.

Die tuine is netjies en die swembad sowel as die area rondom die swembad was skoon.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiemore Ilse

Dankie vir die resensie. Ons is blyo m te hoor dat julle die rukkie by Avoca geniet het en hoop om jul in die toekoms terug te kan verwelkom.

Lekker dag.

Groete
Nadine

Avoca River Cabins
Deidre M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre M
Gesin met klein kinders

Dit was fantasies.

Ons het baie goeie ontvangs ontvang van Nadine. Die ontbyt was ook baie lekker.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More Deidre,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Bly julle het dit geniet!
Hoop om julle weer terug te verwelkom. Lekker dag verder!
Groete,
Nadine

Avoca River Cabins
Varonique S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varonique S
Gesin met klein kinders

Always nice place to go for holiday.

Always nice place to go for holiday with your family.

Nico D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Gesin met klein kinders

Lovely place. Wonderful gardens.

Nice stopover for a night or two.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day Nico,

Thank you for the lovely review. I am glad you enjoyed your stay at Avoca.

Have a super day.

Kind regards,
Nadine

Avoca River Cabins
Anton M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M
Saam met vriende

Very peasant stay.

This was a perfect stay. Very pretty place with good staff. Braai and self-catering area was very good. Breakfast was tops at R85 a head extra.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Afternoon Anton,

Thank you for the lovely reveiw. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay at Avoca. Hope to welcome you back to the farm in the future.

Kind Regards,
Nadine

Avoca River Cabins
Riaan N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Seker een van die mooiste plekke waarby ek by my vrou nog gebly het! Skoon, netjies en veilig. Die bestuurder / eienaar het vir ons soveel inligting en voorstelle i.v.m. roetes en die Addo Park gegee. Baie tevrede!

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More Riaan
Dankie vir die vriendelike woorde. Ons is so bly om te hoor dat julle so lekker by Avoca gebly het. Hoop om julle weer te verwelkom!
Lekker dag verder.
Vriendelike Groete
Nadine

Avoca River Cabins
Nelia R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelia R
Gesin met tieners

Heerlike, rustige kuier langs die rivier.

Wonderlike kuier in 'n lieflike omgewing. Lekker swembad en speelplek vir kinders.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie more Nelia,
Dankie vir die resensie.Ons is bly om te hoor dat die kinders die swembad en speel area geniet het.
Hoop om julle as gesin weer terug te verwelkom.
Lekker dag!
Groete,
Nadine

Avoca River Cabins
Lizette W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Gesin met tieners

Skoon en netjies, Pragtige omgewing.

Ons het lekker gebly ek sal net paar klein praktiese goed verander of bysit vir ons vrouens veral. Rakkie in stort om jou goed op neer te sit. Hangplek en hangers vir klere. Spieëlkassie/tafel met spieël en kragprop vir hare blaas en makeup.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More Lizette
Baie dankie vir die resensie en die voorstelle. Ons waardeer dit as gaste hul opinies lig oor veranderinge wat ons kan by bring tot hul tyd by Avoca.
Lekker dag!
Groete,
Nadine

Avoca River Cabins
Arthur D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur D
Gesin met klein kinders

Ideaal met kleine kinderen. Speeltuin en zwembad leuk voor de kinderen.

Netjes en leuk voor kinderen. Het is een half uur rijden naar de hoofdingang. Was prima te doen. Het is inclusief kanohuur. Is ook leuk om een leguaan te bekijken die er zwemt. Geen krokodil.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Morning Arthur
Thank you for the review. Gald you could enjoy the Sundays River that goes right pass Avoca. There are definitely no crocodiles :)
Hope you have a lovely day!
Kind Regards
Nadine

Avoca River Cabins
Jaretha F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaretha F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Ongelooflike plek, wil net terug. So ongelooflik mooi en rustig en die kinders is mal daaroor om te gaan. Beslis on gunsteling plek.

Avoca River Cabins's terugvoer

Dave and Judy thank you for your wonderful words of praise for Avoca. We have a good team from domestic ladies and garden staff and office staff. I would like to congratulate them all. We could not do this without them.
Kind regards,
Dave, Judy and Tracey

Avoca River Cabins
Patricia P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia P
Saam met vriende

Baie mooi plek.

Vriendelike mense. Net jammer die drein was geblok, ons kon nie die badkamerruit oopmaak nie.

Madelein A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gerieflik.

Ons het vir twee nagte by Avoca oorgebly en is behoorlik op die hande gedra. Die personeel is almal verwelkomend en vriendelik en bereid om uit hulle pad te gaan om die ondervinding so spesiaal moontlik te maak. Netjies, mooi en gerieflik. Sal beslis weer wil gaan.

Karel B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld betaal.

Bietjie afgeleë en moeilik om te kry. Koördinate werk nie. Verder geen probleem. Mense vriendelik en plek baie netjies.

Suzette V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V
Saam met vriende

Alles is daar wat jy nodig het en dis netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly met alles wat ons nodig het in die kombuis. Sal dit vir seker aanbeveel.

Zelda R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Dit was fantasties.

Baie genotvolle week en als was volgens verwagting.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day Zelda,

Thank you for the lovely review. Hope to welcome you to the farm again in the future.

Have a lovely day!

Kind regards,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Charles F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles F
Saam met vriende

Saligheid.

Die ligging is puik en die moeite wat gedoen is om die tuin te vestig is prysenswaardig.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Afternoon Charles,
Thank you for the review. It was lovely having you stay at Avoca.
Hope you have a lovely day and we hope to welcome you back to the farm!
Kind Regards,
Nadine

Avoca River Cabins
Michelle W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig vir die siel.

Baie lekker slaapplek as mens 2 dae in die Addo wil rondry. Sal beslis weer daar oorslaap.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Afternoon Michelle,
Thank you for the review. We hope to welcome you to the farm in the future!
Have a lovely day!
Kind Regards,
Nadine

Avoca River Cabins
Nico B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, skoon, netjies, rustig, pragtige omgewing!

Ons het heerlik gebly, stil, rustig, pragtige omgewing. Ons is baie vriendelik ontvang, wens ons kon langer bly! Alles van die verblyf,tuine en swembad is netjies versorg.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiemôre Nico,
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was lieflik om jul by Avoca te huisves. Hoop om julle gou weer te sien. Lekker dag!
Groete
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Marisa B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Gesin met klein kinders

Pragtige omgewing.

Baie bekostigbaar en naby aan Addo. Pragtig langs die rivier en baie netjiese akkommodasie.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie More Marisa

Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly om te hoor dat jul die rus kans by Avoca geniet het. Kom kuier gerus weer!

Lekker dag.

Groete
Nadine
Avoca river Cabins

Avoca River Cabins
Sorita V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sorita V
Saam met vriende

Rustig en naby Addo Olifant Park.

'n Goedkoper opsie as Addo Olifant Park en naby genoeg om in en uit te ry. Akkommodasie is skoon en mense almal vriendelik, ek sal definitief weer daar bly!

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Sorita & famielie
Dankie dat julle kom kuier het. Dit wat goed om julle te kan ontmoet. Plesier om ons gasvryheid met julle familie te kan deel! Sien julle weer volgende keer. Lekker dag en jaar voorentoe.
Groetnis,
Riaan
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Fransie S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransie S
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het baie lekker gekuier in Bush Camp 1 en 2. Die huisies is klein maar gerieflik ingerig en die kombuisie het alles wat jy nodig het. Ons het baie goeie weer gehad terwyl ons hier was, 'n mens sal dalk effens meer ongerieflik wees indien jy nie onder die sterrehemel kan braai nie. Twee families het elk met 2 volwasse kinders in 'n huisie gebly, en dit was voldoende. Dalk sou dit effens beknop geraak het as ons langer gebly het, maar met kleiner kindertjies sou dit nie 'n probleem wees nie.

Brenda K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Grootste bederf met skoon en netjiese verblyf!

Vriendelike en hartlike ontvangs. Heerlike rustige en ontspanne atmosfeer met die vallei se natuurskoon en die reuk van sitrusvrugte in die lug! Skoon en netjiese verblyf, beveel ten sterkste aan.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good afternoon Brenda,

Thank you for the review. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay amongst the orchards.

Hope to welcome you back to the farm. Have a lovely day.

Kind regards,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Margarete B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Margarete B
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Die verblyf was baie lekker. Ontbyt karig vir die bedrag en in vergelyking met ander verblyf van dieselfde prys. Die omgewing is pragtig en die kinders het dit baie geniet.

Ria V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie netjiese, rustige plek, sou net graag aanbeveel om trollie te kry vir bagasie aangesien dit sal help as mens jou bagasie self na eenhede dra wat nogal ver is van waar jy parkeer het. Verder baie lekker en vriendelike eienaar en bestuurderes. Dankie.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good afternon Ria,

Thank you for the review. We are glad you enjoyed the peace and quiet. Guests are more than welcome to ask at reception for help with luggage.

Have a lovely day.

Kind regards,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Hanneke V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke V
Saam met vriende

Stunning.

Sal Avoca verseker aanbeveel. Teen die rivier, rustig, pragtig, was vir seker verras toe ons deur die hekke ry.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie Middag Hanneke

Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons is bly julle het jul tyd by Avoca ten volle geniet. Kom gerus weer.

Lekker dag verder

Groete
Nadine

Avoca River Cabins
Leon D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsame verblyf in pragtige omgewing.

Verblyf skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Pragtige tuine. Uitsig op rivier. Deur die week stil, maar dis 'n gesins-oord, dus is daar kinders wat speel.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiedag Leon,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het jul kuier by ons so geniet! Ons hoop om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Lekker dag verder!

Groete,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Dieneke T - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieneke T
Gesin met klein kinders

Elegant and family-friendly accommodation in a beautiful setting.

We stayed 3 nights at the Avoca River Cabins and thoroughly enjoyed it. The interior of the houses is super elegant - beautiful furniture, good mattresses/bedding, well-equipped kitchen and good showers. The grounds are no less elegant, with immaculate lawns, palm trees and an abundance of flowers. There are two swimming pools and two play grounds (at the reception and down by the river), which means the kids have a great time no matter where you stay. We also really enjoyed the complementary use of the canoes. We brought our bicycles and the citrus farm proved to be the perfect (flat and car-fee) space for our kids to practise their cycling. We hope to be back and have already recommended the place to friends.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day to you and your family,

Thank you for visiting our farm and for the lovely reviewe. We really appreciate your comments.

We do have returning guests, so please, we would like to have you stay again.

Kind regards,
Dave and Judy (Owners)

Avoca River Cabins
Cornelis B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne plek als uitvalsbasis voor bezoek aan het Addo-Park.

A cosy and beautiful place to spend the night. The location is very beautiful. The use of the shared kitchen means that you have nice contact with other people. The plumbing needs something here and there. Breakfast is great, staff very friendly and helpful.

Avoca River Cabins's terugvoer

Dear Cornelis,

Thank you for choosing Avoca for your break. We really appreciate your visit and your kind comments.

Kind Regards,
Dave and Judy (Owners)

Avoca River Cabins
Mile V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike rustige omgewing en wonderlike uitspan-atmosfeer.

Ek wens ons kon meer tyd by Avoca bestee het, maar die tydjie wat ons wel daar deurgebring het was so ontspannend. Die rivierwater wat die heeltyd geloop het, het 'n rustige uitwerking op my gehad. Ons as gesin het heerlik op die dek gekuier en gebraai. Die fasiliteite was voldoende en ons sal definitief weer een of ander tyd daar wil gaan ontspan.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Mile,

Dankie, ons is bly dat julle die oornag so geniet het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer hier by ons te ontvang. Lekker dag verder.

Groetnis,
Riaan

Avoca River Cabins
Rob G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rob G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and helpful staff.

Excellent location on the river. Staff very helpful and friendly on arrival. We stayed in Gymnogene near the main house above the river, beautiful setting. The cabin was clean and a nice size and we loved the outside shower. However we found the kitchen area rather small and difficult to function, the utensils need to be upgraded, also some small maintenance issues, globes on 2 of the outside lights not working as well as the one bedside lamp, both the shower outlets need to be replaced and the sliding doors as well as the security doors need a service, very difficult to open. The air conditioning system not cooling, maybe also needs a service. However, we enjoyed our stay.

Avoca River Cabins's terugvoer

Dear Rob and family,

Thank you for choosing Avoca for a break in your travels and also for your comments. I can assure you that we appreciate your critique as that is the only way in which we know where to improve.

We wish you all the very best.

Kind regards,
Dave and Judy (Owners)

Avoca River Cabins
Ans S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vir jou siel.

Een van ons heel beste wegbreke ooit met skoonheid vir jou oog. Die rustige en goed versorgde tuine en eindelose mooi uitsig op sitrusboorde.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiedag Ans,

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly om te hoor julle het die wegbreek by Avoca geniet. Hoop om julle weer te verwelkom!

Lekker dag verder.

Vriendelike groete,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Alan T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan T
Gesin met klein kinders

Excellent but shower doors and window blinds need some TLC.

Great views and locations.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day Alan,

Thank you for the review. We will be sure to have a look at the blinds and shower door in the en-suite room that you stayed in.

Hope you have a lovely day!

Kind regards,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Alicia C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay on a beautiful property.

Tracey's room is a lovely unit with a luxurious bathroom and large bed. However, if the owners are at home you can sometimes hear them from your room which isn't ideal and probably means they can hear you. The property is gorgeous, with sweeping views of the vineyards and a large pool perfect for relaxing. We brought our own food for our short stay but next time we will try out the dinner or breakfast offered (at an additional cost) as it smelt delicious. Overall great value for money.

Avoca River Cabins's terugvoer

Dear Alicia,

Thank you for your critique. We appreciate your views and value you choosing Avoca for the break in your travels.

Kind Regards,
Dave and Judy (Owners)

Avoca River Cabins
Elle-sarah R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elle-sarah R
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek op Sondagsrivier - vat egter net kontant en kamers was nie behoorlik skoongemaak nie.

Pragtige tuine. Lekker vir visvang en gesinstyd en lekker naby Addo park.

Wilna L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilna L

Baie stil en rustig. Pragtige tuine. 2 swembaddens.

Dalk 'n aanbeveling. Uncle Toni kamers. Air-con sou baie gehelp het. Kamers baie warm en dakwaaier nie veel gehelp nie.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Wilna

Dankie dat julle kom kuier het. Ons is bly dat julle die rustigheid sowel as die tuine kon geniet. Die swembad word baie geniet in die warm somer weer. Ek glo dat julle ook die koelte van die swembad verfrissend gevind het. Lugversorging voorstel opgelet. Sien julle volgende keer. Lekker dag.

Groete
Riaan
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Retha C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ons het lekker gebly.

Diens was baie goed, voëllewe was fantasties en 'n pragtige uitsig. Eenvoud van boskampgeriewe was besonders.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie Middag Retha

Baie dankie vir die lieflike resensie. Ons is so bly julle het die wegbreek geniet. Kom gerus weer om te ontspan.

Lekker dag verder.

Vriendelike Groete,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Leona R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leona R
Gesin met klein kinders

Die tuine is pragtig - rus vir die siel.

Die tuine van hierdie plek is pragtig. 'n Ware lushof. Daar is 'n paar nadele: die badkamer van die eenheid waarin ons was, was baie klein. Die woonvertrek was 'n bietjie beknop. Die grootste nadeel van hierdie oord is dat hulle nie aandete bedien oor 'n naweek nie. Ons moes 23 km ry na Kirkwood om uit te vind dat die eetplekke nie almal oop is nie en net met seker tye oopmaak. 19 km in die ander rigting was die eetplekke ook nie redelik beskikbaar nie.

Trish T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

5 Star in all respects in a very beautiful setting.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good afternoon Trish,

Thank you for the lovely review. We hope to welcome you and your husband back to the farm.

We hope you have a lovely day.

Kind regards,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Janetta V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en so rustig.

Dit was ons eerste besoek aan die omgewing en dit was 'n aangename paar dae daar. Die lowergroen van die sitrusbome en die blomstruike langs die paaie was 'n mooi gesig en sou graag wou sien as die bome oortrek is met vrugte. Avoca was 'n goeie keuse gewees - ruim kamer en baie gerieflik met lugversorging (was baie warm!) en klein kombuisarea. Ons het Gymnogene bespreek en die uitsig van die balkon af oor die rivier en plase is besonders.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie dag Janetta,
Dankie dat u die tyd geneem het om so 'n mooi resensie te tik. Dit word waardeer. Ons hoop om jul weer na die area en Avoca te verwelkom. Lekker dag verder!
Groete,
Nadine
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Johan L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik, sal beslis weer gaan.

Stil en rustig langs die Sondagsrivier. Pragtige uitsig en natuurlewe.

Wiesie B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiesie B
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf naby Addo.

Avoca is ideaal geleë indien jy vir 'n dagtoer wil in gaan Addo toe. Ons het baie lekker hier gebly. Die tuine word so mooi versorg en is iets om te beleef. Hier is genoeg om te doen om die kleinspan heeldag besig te hou, vanaf 'n speelparkie tot 'n swembad. Ons sal definitief Avoca aanbeveel.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiedag Wiesie,

Dit was lieflik om jul gesin te kon huisves! Hoop om julle gou weer op die plaas te verwelkom.

Lekker dag verder.

Vriendelike groete,
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Antoinette L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie goeie keuse en ons het so lekker gebly.

Ons het vir 3 nagte daar gebly en het 2 chalets gehad aangesien ons seun, sy vrou en 4-jarige seuntjie uit Engeland saam met ons was. Die beddens was vir my die hoogtepunt en ons het so lekker geslaap. Dit is naby Addo en ons het 2 dae in die wildtuin ingegaan en baie diere gesien. Ons het lekker gebraai en die verblyf was ook vir die kinders uit Engeland 'n hoogtepunt. Baie vriendelike ontvangs en hulle gee al die inligting oor die area met aankoms. Ons sou net daarvan gehou het as hulle vooraf laat weet het dat daar geen koffie of tee in die huisies is nie. Mens het gewoond geword dat dit daar is en moes ry en dit gaan koop. Verder net baie lekker.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeie Middag Antoinette,

Ons is baie bly u het die tyd saam met familie by Avoca geniet. Dit was lieflik om jul gesin te kon akkommodeer. Kom gerus weer.
Avoca het net selfsorg eenhede, dus is koffie en tee nie verpligtend nie.
Ons hoop om u in die tokoms weer te verwelkom. Lekker dag verder!

Vriendelike Groete ,
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Elbe B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elbe B
Saam met vriende

Baie skoon en netjiese verblyf.

Baie mooi area. Heerlike speelplek vir kinders.

Lizette E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam, baie mooi!

Dis skoon, alles wat jy nodig het. Sal dit vir seker aanbeveel!

Marius V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, rustig, gerieflik.

Wat 'n juweel te midde van sitrusboorde. Met aankoms tot vertrek was personeel baie hulpvaardig.

Melanie B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing en baie netjiese huisie.

Die enigste probleem was dat die beddens op die boonste verdieping en die plankvloer bo verskriklik kraak, so as die kinders bo roer, raas die hele huis.

Van Marle O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Van Marle O
Gesin met tieners

A cosy lodge with a magnificent garden.

The lodge itself might need some maintenance, but we did not bother and it was clean and functional and it looks romantic in a great environment. One night we had dinner at the on site restaurant, every day a standard menu, which was nice and value for money.

Michelle D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

Beautiful peaceful setting.

Beautiful peaceful setting. Vanessa is a warm friendly hostess that goes the extra mile to serve her guests and is really an asset to Avoca River Cabins. We really enjoyed our stay, and will definitely recommend Avoca to family and friends.

Avoca River Cabins's terugvoer

Dear Michelle,
Thank you for your lovely review and recommendation. She is a star and we are very lucky to have wonderful people working at Avoca. Warmest regards, Tracey.

Avoca River Cabins
Ida S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a beautiful and peaceful place.

We've enjoyed the area and peaceful surroundings. The staff is friendly and it is definitely a lovely place for young children. The garden is really beautiful!

Avoca River Cabins's terugvoer

Thank you for your kind review. We are always delighted to hear that our guests have enjoyed their stay with us on our farm. It was really wonderful to see you again. We hope you come and visit us again soon. Just give us a shout if you need more details about our wedding venue. Warmest regards, Vanessa

Avoca River Cabins
Edna R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys na die Karoo.

Pragtige tuin het ons begroet na twee weke se toer deur die karoo. Netjies, skoon. Die gemeenskaplike kombuis 20 meter vanaf ons kamer was ongerieflik, maar dalk het ek nie vooraf reg gelees nie. Goeie waarde vir geld.

Leanie V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V
Gesin met klein kinders

Wat 'n pragtige plek!

Ons was so verras met hoe pragtig Avoca River Cabins en die hele area is! Ons het ons verblyf vreeslik geniet!

Avoca River Cabins's terugvoer

BAIE DANKIE.
GROETE.
DAVE EN JUDY

Avoca River Cabins
Gretha B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha B

Our one night stay was fine, a bit too short, we recommend this accommodation.

A quiet, beautiful place and everything we needed was available.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hello Gretha,

Thank you for staying. See you next time.

Kind Regards,
Avoca River Cabins
Addo

Avoca River Cabins
Nilo P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Nilo P
Gesin met klein kinders

Baie lekker, ons kom weer.

Het met klein kinders nie veilig gevoel nie a.g.v. oop swembad en afgrond waar grasperk eindig.

Reinier V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige locatie en goede accomodatie.

Goede service bij reservering en maaltijden, vriendelijke en duidelijke ontvangst. De ligging van de accommodatie is prachtig aan de rivier, schoon en goed.

Avoca River Cabins's terugvoer

Thank you for your kind words. We love hearing from our guests and always appreciate the feedback. We hope the rest of your stay in South Africa was memorable and wonderful.

We hope you come and visit us soon.

Kindest regards,
Tracey

Avoca River Cabins
Marette D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde naby aan Addo!

Wat 'n pragtige plek! Dis netjies en goed toegerus. Dit is heerlik rustig en absoluut pragtig. Die eetplekke in die omgewing is naby en maak fantastiese kos. Addo Olifantpark se hek is slegs 20 min se ry (op die meeste) van Avoca af. Sal definitief graag weer wil oorslaap en dan vir langer as een aand!

Avoca River Cabins's terugvoer

Thank you for your kind review. We are always delighted to hear that our guests have enjoyed their stay with us on our farm.

We hope you come and visit us soon.

Warmest regards,
Tracey

Avoca River Cabins
Jeanne S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Gesin met klein kinders

Lieflike verblyf, baie goeie waarde vir geld.

Avoca het vir ons lieflike verblyf gebied tydens ons besoek aan Addo Olifant Park. Die Tree Top Cottage was perfek vir ons gesin, smaakvol gemeubileer, met als wat mens nodig het. Gerieflike afstand van die nasionale park en 'n lekker dek met braaigeriewe om die dag op af te sluit. Die gebruik van die swembad en lieflike tuine met speelplek was 'n bonus op 'n paar baie warm dae. Ons sal definitief Avoca aanbeveel en graag weer daar bly indien ons weer Addo se kant toe gaan.

Avoca River Cabins's terugvoer

Vreeslik dankie.
Groete.
Dave en Judy

Avoca River Cabins
Hanici B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanici B
Saam met vriende

Die skoonste cabins in die mooiste tuine.

'n Ongelooflike selfsorg-cabin in die mooiste tuine op die Sondagsrivier in Addo. Nét die plek om te bly as jy die Addo Olifantpark wil besoek. Na die uitstappie kan jy heerlik swem en lekker op die rivieroewer braai.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The cleanest cabins in the most beautiful gardens.

An amazing self-catering cabin in the most beautiful gardens on the Sunday River in Addo. Just the place to stay if you want to visit Addo Elephant Park. Have a swim after a visit and do a great braai on river's edge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hello Hanici,

Thank you for staying with is. We are glad that you enjoyed the stay. See you next time.

Kind regards,
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Frans F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans F
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goeie ondervinding en ons sal alleen, en saam met familie en/of vriende terugkeer daarheen.

Die ligging teen die Sondagsrivier is regtig 'n klein diamant in die vallei. Pragtige uitsig. Lieflike diensverskaffers. Hul binnenshuise restaurant is bietjie bo gemiddeld geprys, maar dis regtig pragtig en is een van die min ordentlike eetplekke in 50 km radius. Ons het nie van die rooiwyn gehou nie. Die kos was heerlik.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hello Frans.

Thank you for your kind words regarding Avoca.
Judy and I started Avoca 21 years ago, and have enjoyed every minute of it.
We have been blessed, through our guests, to have brought our families into the business as well.
So thanks again, and we will keep up the standard of Avoca.

Kind regards,
Dave, Judy, and Family, and staff

Avoca River Cabins
Brümilda V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brümilda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangename, rustige tydjie weg.

Die kamers is baie netjies en die uitsig is asemrowend mooi. Die ontbyt was heerlik. My man kan nie ophou praat van dit nie. Baie dankie.

Avoca River Cabins's terugvoer

Thank you for your lovely message. We are always thrilled to hear our guests enjoyed their stay at Avoca. Wishing you wonderful festive season and a prosperous new year.

Avoca River Cabins
Seef C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Dit was uit die boeke uit.

Ons het dit vreeslik geniet. Baie sentraal na als wat ons wou beleef van Addo, Zipline, Kagga Kamma, Sunday river Ferry, VW museum, Walk with Cheetahs ens ens. Baie vriendelik ontvang en lekker geëet veral die sop en ontbyt.

Tom N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tom N
Enkelreisiger

Rustig

Vriendelike diens en ontvangs, kamer (Gymnogene) was puik ingerig as sulks maar badkamer baie klein, moeilik bereikbaar met bagasie, beligting kan verbeter en indien 'n vrou saam is is daar geen plek vir haar by spieël en lig om grimmering te doen. Nogtans 'n veilige, rustige plek om te oornag, ek sal nie langer as 'n dag bly nie. My ervaring was nogtans eerder beter as slegter en kan aanbeveel word, ek is baie krities.

Alida H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida H

Baie mooi area en baie lekker daar gebly.

Ons het dit baie geniet en dis lekker naby aan Addo Elephant Park. Hulle het nie 'n TV as dit belangrik is vir mense en ek sou ook graag 'n opwaslappie wou gehad het vir die skottelgoed.

Johann C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en rustig met vele opsies op die perseel.

Reeds ons tweede besoek, ongeveer 25 minute vanaf Addo Olifantpark. Baie redelik geprys en kan aanbeveel. Lieflike tuine en staproetes, instandhouding en netheid kan verbeter.

Avoca River Cabins's terugvoer

Beste Johann,

Dankie dat julle weer kom kuier het. Alles van die beste!

Groetnis,
Riaan - Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Saskia D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saskia D
Gesin met tieners

Nice place to stay, close to Addo NP.

We slept in the Castle, a romantic place to stay. The living room room is also the hall.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hello Saskia and family

Thank you for coming to stay. It was good to meet you. See you next time.

Kind Regards
Avoca River Cabins
Addo

Avoca River Cabins
Martie S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en rus vir die siel.

Het in een van die Bush camps gebly. Al wat kort is 'n stortmatjie, koffie en suiker indien jy dit by die huis vergeet het en 'n nuwe braairooster. Plekkie was netjies en skoon met baie lekker warm water.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Carike

Dankie dat julle kom kuier het in die self-sorg verblyf. Sien julle volgende keer. Lekker dag verder.

Groete
Avoca River Cabins
Addo

Avoca River Cabins
Philip Z - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Stort bietjie stadig. Drukpomp kan dalk help.

Motor redelik ver van Cabin. Lekker geslaap.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good Day Philip,

Thank you for your message. We are always happy for the feedback as it helps us improve, adding to the comfort of our valued guests. One of the few challenges living on a farm is water and whilst we continually strive to improve by adding new pumps, changing filtration systems, it is a work in progress.

Kindest regards
Tracey

Avoca River Cabins
Freddie P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend in 'n prag omgewing.

Dit is maklik om tyd te verloor op die stoepie van die "kasteel" met 'n uitsig wat jou laat voel of jy in die boland is. Avoca is in 'n prag omgewing waar jy jou siel weer kan vind en 'n waardevolle wegbreek uit die geraas van die stad.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Freddie

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die tyd en uitsig geniet het! Dit was goed om julle te kan ontmoet. Sien julle volgende keer.

Groetnis
Riaan
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Christa S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlik gekuier. Baie dankie.

Avoca River Cabins's terugvoer

Beste Christa ,

Dankie vir die terugvoer, ons is bly dat julle die tyd geniet het! Dit was goed om julle te kan ontmoet. Sien julle volgende keer.

Groetnis,
Riaan
Avoca River Cabins

Avoca River Cabins
Philip B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie na aan natuur en rustige atmosfeer.

Skoon, netjies en baie rustig. Die verblyf waar ons was het net ongemaklike trappe gehad vir mense met rug- of beenprobleme. Vanessa het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en is beslis 'n aanwins vir Avoca.

Elsabe C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe C
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Ons het baie lekker gerus!

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Elsabe. Bly om te hoor dat julle die tyd geniet het. Sien volgende keer. Lekker dag. Groetnis. Avoca.

Avoca River Cabins
Michel L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel L
Saam met vriende

Proper verblyf, mooi uitzicht.

Restaurant the Lookout in de buurt aanrader, waw, what a view!

Lizelle C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer en pragtige tuine.

Die kinders het visvang by rivier geniet asook die groot speelarea. Dek by cabin waar mens die sonsondergang kan geniet. Boma tipe braai-area, waar ons na die sterre en maan kon kyk. Sal beslis weer besoek op pad of terug van die see.

Sone V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie lekker gebly. Gaan beslis weer terug.

Avoca River Cabins's terugvoer

Thank you for the positive feedback. I am happy to know your stay was a happy one. We are looking forward to welcoming you back to Avoca.
Kindest regards,
Tracey

Avoca River Cabins
Aretha Z - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aretha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale selfsorg-chalet net buitekant Addo-olifant Park.

Behalwe vir die slegte waterdruk in die badkamer was die eenheid wel geskik. Ons het net een nag gebly, maar die eenhede is ideaal vir mense wat buite die park wil bly en net daagliks wil inry. Daar is ook vele buitelug-aktiwiteite beskikbaar en dit is 'n baie mooi area.

Avoca River Cabins's terugvoer

Hallo Aretha,

Dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die oornag verblyf geniet het. Groete tot volgende keer.

Groetnis,
Riaan.
Avoca River Cabins.
Addo

Avoca River Cabins
Zelda R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Dit was fantasties. Mense was vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Die enigste wat ek kan sê is hul moet mense laat weet dat die water nie drinkbaar is nie. Laat weet mense om hul eie bottel water te bring. Anders niks nie, dit is awesome plek om in te bly.

Suzette R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette R
Gesin met klein kinders

This was a lovely little stopover in a stunning setting!

We thoroughly enjoyed our one night stopover at Avoca. We loved the outdoor communal kitchen but if anything would ask for complimentary coffee/tea/sugar/milk to be offered as we were only there for one night and did not have this with us. A traveller could really use a cup of coffee after a day's travels! Other than that we had absolutely no criticism of Avoca. Tracey went out of her way to make a birthday cake for my son who celebrated his 6th birthday - the cake was delicious! We will definitely visit again if we are in the area.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day Suzette,
Thank you for your positive feedback.
Kind regards,
Francois

Avoca River Cabins
Ina D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Gerieflik na aan die Addo Nasionale Park, so kon ons kon 'n volle dag in Addo geniet en sommer naby oorslaap voor ons terug huistoe is.

Avoca River Cabins's terugvoer

Goeiedag Ina
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit ter harte.
Vriendelike groete
Francois

Avoca River Cabins
Kevin S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Gesin met tieners

Friendly, inviting staff.

Beautiful location. Convenient to Addo.

Avoca River Cabins's terugvoer

Good day Kevin,
Thank you for your positive feedback.
Kind regards,
Francois

Avoca River Cabins
Gert  - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skaflik vir die prys.

Die kamer het na muf geruik en was baie bedompig. Daar was geen ketel en breekware om koffie of tee te maak. Dit was wel beskikbaar in die hoofhuis, maar dit was 'n ent om te stap in die reën en jy wil nie ander mense in die huis vroeg in die oggend steur nie.