Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avond Rust Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 38, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Avond Rust Guest House is lekker naby die dorp, maar in 'n stil en goed gevestigde woonbuurt geleë. Die nabygeleë waterkanaal dra by tot die kalm en rustige atmosfeer.

Avond Rust Gastehuis se geriewe voldoen aan die behoeftes van 'n verkennende toeris by die majestueuse Groene Kalahari-streek, sowel as die behoeftes van gesinne wat 'n ontspanne en vriendelike wegbreek smag.

Die gastehuis is naby die sentrale besigheidsdistrik, skole en hospitale geleë. Daar is vyf luukse en suite-kamers, elk met sy eie privaat ingang, lugversorging, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en TV met DStv. Sommige van die kamers lei na 'n privaat patio en 'n welige tuin met 'n swembad waar die Kalahari-son geniet kan word.

Avond Rust Gastehuis het ook 'n trampolien vir kinders, met braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste se gebruik. Ons kan help met vervoer van die lughawe of bushalte by Upington, en wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 36 resensies vir Avond Rust Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bultstraat 38, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Avond Rust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bultstraat 38, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZjg5Nzg3LWY5YjgtNDBiNi1hODJjLWQ0NjJlN2UxZWY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 38 Bult Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.45188 21.25381