Avondale

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Avondale bied 2 selfsorgwoonstelle in die kusdorp Richardsbaai. Dis net 2,5 km vanaf die swemstrand Alkantstrand, en 12 km vanaf Richardsbaai se lughawe.

Albei woonstelle het 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis, 'n badkamer, plafonwaaiers en lugversorging. Die woonstelle het ook privaat ingange na die leefareas en slaapkamers.

Die slaapkamers het dubbelbeddens en die kombuisies het elkeen 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die woonstelle word daagliks skoongemaak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Avondale gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false