Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondale

Woonstel 1
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en -kombuis, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n plafonwaaier en lugversorging. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die woonstel word daagliks skoongemaak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies en musiek word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n oopplan-kombuis en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei in die eenheid. Die woonstel word ook daagliks skoongemaak en daar is badhanddoeke en beddegoed.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies en musiek word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 3
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Woonstel 3 het 2 enkelbeddens, 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer en daar is 'n TV, lugversorging en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Partytjies en musiek word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anglers Rod 23, Meer-en-See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJA84aYcvLtqddcbxb5LrVx2fInfn4zXUvj4O4NEdGqOegsqRz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 23 Anglers Rod Meer-en-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.784825912378 32.095254063606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem