Graaff-Reinet Akkommodasie by Avondrust Guest House | LekkeSlaap
+37

Avondrust Guest House

31 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 40 , Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Avondrust is 'n gastehuis op 'n 2000 m²-landgoed met 'n welige tuin in die hartjie van Graaff-Reinet.

Ons luukse kamers is toegerus met lugversorging asook en suite-badkamers. Die kamers is elkeen individueel versier met unieke temas en kandelare. Die meeste kamers het 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens (na gelang van jou voorkeur). Ons gaste is mal oor die tuin-uitsigte van al die kamers af. Al die kamers het privaat uitgange na die tuin. Ontspan gerus in die tuin en geniet die swembad buite.

Avondrust Guest House is stapafstand vanaf verskeie winkels, museums en restaurante. Die Camdeboo Nasionale Park is net 7 km weg en die Vallei van Verlatenheid is net 10 minute se ry hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Avondrust Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Somersetstraat 40 , Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Avondrust Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersetstraat 40 , Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2NDc2YjhmLTU2MTgtNGIzOC1hYjNlLTIxNDBlYWQwMmUwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 31 5 1 5 40 Somerset Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.25066 24.534653
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za