Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Avondsrus Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Avondsrus Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Belinda M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tuis gevoel, alles was skoon en netjies. Ronel en Kobus was baie vreindelik.

Het oorgeslaap oppad Nampo toe. Was aangenaam verras met lekker verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda L
Besigheidsreis

Voldoende vir oornag slaap vir ver reis.

SIen sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld met vriendelike diens laat mens dadelik tuisvoel.

Groot kamers, goeie beddens met elektriese komberse en lekker ontbyt het ons lang reis hierheen die moeite werd gemaak. Alles was perfek en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Louis baie baie dankie vir julle besoek, julle is baie spesiale mense en vir ons 'n eerste dat jy in jou grootword huis kon slaap.
Wat 'n voorreg was dit vir ons om deel te he aan jou kinder jare herinerings.
Groete
Kobus en Ronel
GroteGr

Avondsrus Guesthouse
Andre B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Enkelreisiger

Lekker groot kamer, yslike groot bed, elektriese kombers, warm sop net die regte resep vir 'n kouerige wintersnag in die Vrystaat - baie lekker gebly.

Goeie waarde vir geld. Baie vriendelik, het sommer dadelik tuis gevoel. Ronel het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak alles was reg. Baie dankie, kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guesthouse se terugvoer

Goeie naand Andre, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en te akkomodeer. Hoop om weer van jou te hoor. Vriendelikke groete, Kobus en Ronel Muller.

Avondsrus Guesthouse
Peet V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons so gemaklik en tuis as moontlik te laat voel! Baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en is soos familie behandel - steeds professioneel. Aandete was voortreflik en met ons terugkeer vanaf Bloemfontein vanaf It's Time, is daar heerlike versnaperinge voorgesit. Ons sal beslis weer by Avondsrus aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guesthouse se terugvoer

More Peet, baie dankie vir positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te ontmoet.
Terugvoering en kritiek is altyd nodig om te verbeter op moontlike tekortkominge.
Vriendelike groete
Kobus en Ronel Muller
Avondsrus Gastehuis

Avondsrus Guesthouse
Marinda P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P

More than we've expected.

What a wonderful surprise, I've used a lot of Guest Houses, and Avondsrus is definitely one of my top 3. Avondsrus was an absolute surprise. We were treated like family, the establishment is beautiful, the rooms is gorgeous and very clean, with everything you need and much more. The Breakfast was outstanding. We can't wait to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A home away from home.

Clean, secure area. Friendly staff. Tranquil and quiet. A definite choice and I would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guesthouse se terugvoer

Good day Dawn, thank you for your review. We appreciate your good rating. Through these ratings we can build and strife to deliver good service to our guests. We hope to see you again.
Regards,
Kobus Muller.

Avondsrus Guesthouse
Emsie V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. 5-ster behandeling.

Uitstekend. 5-ster! Baie geniet. Skoon en uiters gasvrye eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Avondsrus Guesthouse se terugvoer

Thank you for a good review, we hope to see Emsie again soon.
We strive to keep our clients satisfied.

Avondsrus Guesthouse
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barkhuizenstraat 7, Odendaalsrus, Vrystaat, 9490, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhYWY3Y2JjLTg2ZDEtNDk0ZS1iNTg2LWVjYzNkZGI0MDY4NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Barkhuizen Street Odendaalsrus 9490 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.871022062749 26.680235626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem