Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AwaveAway

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let asb. dat gedeeltes van die verblyf via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Om DStv te kan kyk moet gaste asb. hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.
- Linne en handdoeke word een keer per week geruil vir gaste wat langer as 7 dae vertoef.
- 'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 13, Myoli Beach Chalets 2, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA396151b40cc502546175c8c9a97b0dfd33cc679e1b4f175dd2d5547c92dfa18a72e42e38e32a71a9bde37244238a27d014c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 13 Claude Urban Drive Myoli Beach Chalets 2 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.033686208967 22.804220367948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem