Awimaweh Resort
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Awimaweh is in Tweespruit aan die oewer van die Armenia-dam geleë en bied uitsigte oor die water en omliggende berge.
Verblyf word aangebied in selfsorg-chalets en basiese vissersrondawels. Die chalets het elk 'n kombuis wat toegerus is met 'n mini-stoof, 'n yskas, 'n broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele, en elke chalet het 'n privaat braai-area. Die rondawels is naby die water geleë en elkeen is toegerus met 'n yskas, 'n stoof en 'n ketel. Gaste wat van die rondawels gebruik maak, gebruik 'n nabygeleë ablusieblok.
Geriewe op die perseel sluit in 'n restaurant met sitplek vir 300 gaste, 2 swembaddens, 'n konferensiesaal vir tot 300 afgevaardigdes en 'n troukapel.
Doendinge in die omgewing sluit in visvang, putt-putt, voëlkyk, opelug-skaak, wildkyk en perdry.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
- Gaste dink Awimaweh Resort het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 64 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elim Farm, Off the R26, Tweespruit, 9770, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang