Azalea Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Azalea Guesthouse is in Upington geleë en bied akkommodasie in ruim en gerieflike en suite-dubbelkamers en selfsorg-eenhede. Ons is na aan die Kalahari Winkelsentrum asook hospitale en skole op die hoofroete.

Die kamers of eenhede het hul eie privaat ingange en ook veilige parkeerplek. Elke eenheid en kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Die gastehuis bied slaapplek vir 18 mense in totaal. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Wasserydienste is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Ons aanvaar debiet- en kredietkaartbetalings.

Azalea Guesthouse het ook braaigeriewe en dit is die ideale gastehuis vir families, toeriste of sakereisigers.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Azalea Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false