Sasolburg Akkommodasie by Azrielle Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Azrielle Guesthouse

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Azrielle Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elma P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, gerieflike gastehuis.

Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang, en ons het baie welkom gevoel. Die kamer en badkamer was pragtig versier, ruim en baie gerieflik. Daar was als wat ons nodig gehad het. Die ontbyt, die volgende oggend, was heerlik. Ons sal graag weer van hierdie gastehuis gebruik maak, as ons weer is Sasolburg sou kom.

Azrielle Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Elmarie, so lekker dat julle bietjie kom kuier het.
Julle is altyd welkom by Azrielle Gastehuis.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Michele C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename gasvrou en baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Azrielle Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Michele, hoop ons sien julle binnekort.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Marion R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Vriendelike gasvrou en veilige verblyf.

Azrielle Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Marion.
Ons wag vir julle volgende kuier.
Groete,
Charmaine

Azrielle Guesthouse
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R895
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watersonstraat 23, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYffCFcW8eleka3DarGn1rGH4lBuXuNMhL8djCl877luHNQwTq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 23 Waterson Street Sasolburg 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.807324215014 27.833369350926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za