LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Azura Sleep | LekkeSlaap
+53

Azura Sleep

Gastehuis
Azura Sleep-ateljee
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Ateljeewoonstel is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n slaapbank. Daar is 'n eetarea, klein kombuis wat volledig toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging. Die privaat stoep het braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat bespreek het toegelaat word. Gaste sal finansieël verantwoordelik gehou word indien daar enige ekstra gaste is wat nie op die bespreking aangedui is nie. Gaste moet asb. die lugversorging spaarsamig gebruik. Rook is streng binnenshuis verbode maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep. Etes is op versoek, teen ekstra koste en indien vooraf gereël beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Azura Sleep Rustic
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Rustieke woonstel is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed, dubbelslaapbank en 'n enkelbed. Daar is 'n eetarea, aparte kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien en 'n ekstra matras vir 1 kind kan voorsien word. Daar is ook ’n stoep met sitplek buite en 'n los braaidrom kan gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat die slegs die gespesifiseerde aantal gaste wat bespreek het toegelaat word. Gaste sal finansieël verantwoordelik gehou word indien daar enige ekstra gaste is wat nie op die bespreking aangedui is nie. Gaste moet asb. die lugversorging spaarsamig gebruik. Rook is streng binnenshuis verbode maar daar is 'n aangewese rookarea op die stoep. Etes is op versoek, teen ekstra koste en indien vooraf gereël beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061bd90edfca2d4a449f849f3f36002938f80d95ad3a8619cbe36df7224f480dd26b2aff12dcfd748496633ca6d46a16ad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!