LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Azura Sleep | LekkeSlaap
+53

Azura Sleep

26 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Azura Sleep
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amorin D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

We arrived so late and the owner was so kind to us, he waited until we arrived and welcomed us with love and a smile. The place was neat and peaceful. Nice and quiet. I recommend everyone to visit Azura Sleep. Everything you need is there and the area is so safe.

Azura Sleep's terugvoer

Thank you so much Amorin, for your kind words. It was only my pleasure and we are very glad that you enjoyed your stay with us. Kind Regards, Christo.

Azura Sleep
Joeks L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeks L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Ekt het baie lekker by Azura gebly en sal enigetyd Azura aanbeveel vir toekomstige gaste.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer opreg. Groete Christo

Azura Sleep
Nicolette Ann V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette Ann V
Besigheidsreis

Gasvry

Die mense is vreeslik gasvry ek beveel hulle gerus weer aan - ek kon niks fout vind nie.

Azura Sleep's terugvoer

Dankie Nicolette Ann, vir die resensie. Dankie vir die mooi woorde en resensie. Ons waardeer dit. Groete, Christo en Sky.

Azura Sleep
Heleen C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf.

Netjiese oornagplek. Lekker geslaap, dankie.

Azura Sleep's terugvoer

Dankie Heleen vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het, kom gerus weer. Groete Christo

Azura Sleep
Eloise D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename tyd gehad.

Plek is baie netjies. Alles is gerieflik. Baie veilige plek.

Azura Sleep's terugvoer

Dankie Eloise, vir die resensie. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het. Groete, Christo.

Azura Sleep
Jolene G - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik, genotvol.

Moes studeer vir eksamen en die area was heerlik stil. Plek is baie netjies en gemaklik. Was naby die bestemming waar ek eksamens moes skryf.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie Jolene, ek vertrou die eksamen het goed afgeloop. Groete Christo

Azura Sleep
Linda V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met vriende

Baie gerieflik.

Aangename plek. Ek was verras met die uitleg van die eenheid.

Azura Sleep's terugvoer

Dankie Linda. Groete, Christo.

Azura Sleep
Wynand J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand J
Saam met eggenoot / lewensmaat

5/5

Nice and cosy stay. Very quiet environment.

Azura Sleep's terugvoer

Thank you, Wynand.

Azura Sleep
Shaneen F - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaneen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantasmagoriese kuier.

Die diens van die eienaar is uitstekend en vriendelik en behulpsaam met enige navrae. Netheid is goed en die woonstel is ideal en ruimte is oorgenoeg. Die stilte daar is ook goed vir die siel. Sal definitief weer daar bly.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie Shaneen F vir die wonderlike resensie. Dit maak ons baie bly om teweet dat julle lekker gebly het by ons. Sien volgende keer.

Azura Sleep
Marius K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute gasvry vriendelike mense.

Baie basiese geriewe, dog voldoende. Sal die plek met 'n oop gemoed aanbeveel. En sal weer van hulle gebruik maak.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie Marius vir die resensie. Die eenheid is 40m2 basies dubbel die grote van die norm in die area. Die kombuis het alles wat jy nodig het met n volgrote yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is onbeperkte Wi-Fi en vol pakket DStv. Die woonstel het lugversorging en 'n waaier. Die eenheid het 'n sitbank, eettafel met stoele en 'n 32" LCD TV.
Groete

Azura Sleep
Rochelle W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle W
Saam met vriende

It was an awesome experience.

I would gladly recommend friends and family to book at Azura Sleep. Place was clean and comfy. Excellent service, friendly staff. Location was great. Thanks again guys.

Azura Sleep's terugvoer

Thank you for taking the time to give us such a great review. We appreciate the recommendation. Kind Regards

Azura Sleep
Elize P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en vriendelike diens.

Die plek het alles in wat jy nodig mag hê en is baie sentraal geleë.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie Elize. Ek waardeer die resensie. Groete

Azura Sleep
Elzana B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B
Saam met vriende

Die verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Ons was net bekommerd oor die parkering van ons voertuig, daar is nie baie veilige parkering nie.

Sien sterre.

Azura Sleep's terugvoer

Beste Elizabeth,

Baie dankie vir jou resensie.

Ons bly in 'n area waar 60 - 70 % van die voertuie buite staan. Die parkering is baie goed belig met kameras op die voertuie. Vanaf ons bestaan was daar nog geen probleme met motors wat elke aand op die parkeer area staan nie. Ons is wel besig om te kyk na "beams" om aan die huidige alarmstelsel gekoppel te word. Algehele veiligheid is baie hoog. Elke eenheid het 'n aparte alarm wat aan 'n sekuriteitsfirma gekoppel is wat ook nood mediese dienste insluit.

Groete
Azure Sleep

Azura Sleep
Heinrich S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Besigheidsreis

Baie netjies, skoon en gasvry.

Die verblyf was geleë in baie sentrale area. Geriewe was uitstekend. Baie toeganklik.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Kom kuier gerus weer.

Azura Sleep
Tersia B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Besigheidsreis

The owner was very accommodating in receiving us late at night.

After a 12 hour drive we really needed a good night sleep to be ready for trip back to Johannesburg. Even though we only spend one night and could no experience the area/property during the day as well it is a great setup. Loved the interior decorating, made you feel like you never left home. Had everything you could need for a short or long stay. Would like to visit the area and Azura Sleep again but on a break away, not business trip. Recommend this place.

Azura Sleep's terugvoer

Thank you for taking the time to review our unit. We are so glad that you enjoyed your time with us. Regards

Azura Sleep
Heleen C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, gerieflike blyplek.

Kan Azura Sleep met vrymoedigheid aanbeveel. Veral binneversiering geniet. Alles baie smaakvol en netjies. Goeie diens van eienaar gekry.

Chantelle S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle S
Gesin met klein kinders

Dit was netjies, maar nie geskik vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Meer geskik vir 'n paartjie.

Die eienaar het baie gedoen om ons te akkommodeer na daar 'n misverstand was op die app met ons bespreking, aangesien die eenheid nie geskik is vir 'n gesin met klein kindertjies nie. Ons sou voorstel dat dit duidelik aangedui word dat dit nie vir gesinne is nie. Sou ook net voorstel dat daar dalk 'n deur by die badkamer moet wees en nie net 'n gordyn nie. Verder was dit netjies en veilig.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons het geluister en daar is nou 'n deur na die badkamer vir meer privaatheid.

Azura Sleep
Estelle L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike ontvangs. Plekkie waarin ons gebly het is baie privaat wat awesome is. Ons kon kom en gaan soos ons wou en het niemand gepla nie. Ek het 'n SMS gestuur oor die WiFi kode en is onmiddellik terug geantwoord ─ awesome. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons 'n goeie resensie tegee. Kom kuier gerus weer.

Azura Sleep
Semone V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Vriendelike ontvangs en awesome plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning.

Friendly reception and awesome place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Azura Sleep's terugvoer

Thanks so much, Simmy, we appreciate your positive review.

Azura Sleep
Gerhard H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, goed vir oornag, netjies en skoon, Christo baie behulpsaam.

Christo was 'n goeie gasheer, ligging van Azura is goed geleë, naby aan Stellenbosch, naby aan meeste winkels en vulstasie, goeie prysklas en het alles wat nodig was in die enkelkamer.

Azura Sleep's terugvoer

Dankie. Kom kuier weer.

Azura Sleep
Riaan H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan H
Besigheidsreis

Perfek vir sakereis. Alles mooi skoon en gerieflik.

Verblyf perfek vir sakereisigers. Gasheer baie behulpsaam. Eenheid is goed toegerus.

Azura Sleep's terugvoer

Lorraine ons is baie bly dat julle dit gelukkig was by Azura Sleep.
Dankie vir jou resensie.

Azura Sleep
Deynese Michelle L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deynese Michelle L
Gesin met tieners

All round awesome!

Well, what a surprise when arriving. Such a nice welcome and will definitely return when visiting Cape Town. Awesome service.

Azura Sleep's terugvoer

Thank you Deynese, I'm very glad that you enjoyed your stay with us. We look forward to your next visit. Thank you for being such wonderful guests.

Azura Sleep
Johan E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Besigheidsreis

Azura beantwoord aan alles wat jy nodig het.

'n Lekker bed, volledige DStv, alle moontlike versnapperinge wat sou wens, ruimte, privaatheid en bo alles - klinies skoon. Ek sou weke daar kon bly.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie Johan, ek is bly dat jy dit hier geniet het. Kom kuier gou weer.

Azura Sleep
Jan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en netjies.

Goeie ligging. Naby die stad en veilige parkering.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie.
Groete

Azura Sleep
Frikkie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Besigheidsreis

Vyf-ster!

Baie mooi en en alles beskikbaar om oornagverblyf gerieflik te maak. Absoluut geen klagtes nie!

Azura Sleep's terugvoer

Beste Ilona,

Baie dankie, dit was ons plesier. Ek is baie bly jy dit hier geniet en hoop om jou gou weer by Azura Sleep te sien.

Groete,
Christo

Azura Sleep
Marjan V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik skoon, netjies, ruim, goed toegerus, privaat, nuut en mooi!

Ons het familie besoek in 'n aftreeoord in Brackenfell en het naby verblyf gesoek. Azura was perfek geleë in 'n mooi, stil buurt, alles was nuut, uitsonderlik skoon, netjies, ruim, kombuisie volledig uitgerus met alles waaraan jy maar kan dink, badkamer pragtig, selfs 'n eie klein tuintjie met tafeltjie, stoele en braaigeriewe. Wat veral vir ons lekker was was die privaatheid met ons eie ingang. Deel van die verblyf was 'n kontinentale ontbyt - dit was fantasties! Dat ons kar buite gestaan het en nie agter 'n heining nie was moontlik al wat kon pla.

Azura Sleep's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek is baie bly day julle dit hier by ons geniet het. Ons is besig om 'n sekuriteits kamera by die buite parkering op te stel asook die opsie te bied om die motor wel agter die motorhek te parkeer na 19:00 in die aand. Ons hoop om julle op julle volgende besoek weer by ons te sien. Groete Christo

Azura Sleep
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronelle-straat 23, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061bd90edfca2d4a449f849f3f36002938f80d95ad3a8619cbe36df7224f480dd26b2aff12dcfd748496633ca6d46a16ad5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 23 Ronelle Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.898665931008 18.707374361655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!