Azure 11
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Bernhard K - Jan 2021
Algehele gradering
Klein, maar goed genoeg vir paar dae se verblyf.
Azure 11 se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.
Zenita B - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Azure 11 se terugvoer
Dear Zenita,
Thank you for taking the time to send us a review.
We do apologize for the incident, but hope you enjoyed the rest of your stay,
We hope to welcome you back again!
Kind regards,
Azure 11
Elene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Een van die skoonste plekke, maar geen uitsig.
Lees meerAzure 11 se terugvoer
Liewe Elene,
Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie bly jy het lekker gebly. Ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom.
Jan D - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie keuse vir verblyf.
Edward C - Apr 2017
Algehele gradering
Gemaklik en luuks.
Lees meerFarouk K - Feb 2017
Algehele gradering
Loved the Eden on the Bay area and apartment. Had a great stay.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Big Bay, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom