Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 216

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 47

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Azure 216
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ermin D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ermin D
Gesin met klein kinders

Lekker plek om batterye te herlaai vir die nuwe werksjaar.

Baie netjiese, veilige en mooi plek om oor te bly vir 'n paar dae. Stapafstand vanaf die see, restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley S
Saam met vriende

Dit was asemrowend en baie lekke en gerieflik, sal beslis weer in die sommer wil gaan.

Plek was netjies en skoon. Alles was gerieflik en dit was nie nodig om winkels toe te ry nie. Daar winkels naby stapafstand wat dit baie lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hayley M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great access to beach and shops. Gorgeous view of the ocean and Table Mountain.

The apartment is modern and functional. There is underground parking and security for peace of mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwin P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet en rustige omgewing.

Sal baie lekker gewees het as daar braaifasiliteite was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette G
Besigheidsreis

Fantasties!

Wat 'n onvergeetlike paar dae - wonderlik skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruurd V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruurd V

Fantastiese ligging, mooi uitsig.

Woonstel was baie netjies, maar vloere was baie vuil en daar is geen bedlampies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D
Enkelreisiger

Skoon, rustige, perfekte verblyf.

Was heerlik om daar te bly. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en modern.

Hipermodern en baie netjies! Sal dit vir enigeen aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate Boulevard 12, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZGNiMDViLTgzODItNGJlNS05NTJkLWM0NjZjNGM1OGI1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.792420251112 18.459075522514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem