Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Azure 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure On Big Bay, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Azure 27 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié kompleks is naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf trekpleisters in Kaapstad.

Dié helder, lugtige woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en ingeboude kaste. Die leefarea het 'n etenstafel vir 6 en die sitarea het 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n privaat balkon met braaigeriewe en stoepmeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks is naby verskeie restaurante, kroeë en ander geriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Azure 27 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Azure 27
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tyroan Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 96

Jaar gelys 5

Ligging

  • Azure On Big Bay, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Azure 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Azure On Big Bay, Otto du Plessis-rylaan, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoIPLg3ODlsfxQPY0V14733YNbKfsHGe7L8EKFhtMe62wSL0dDW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Azure On Big Bay, Otto du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7921625 18.4594032
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem