Azure Beach Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Azure Beach Apartment is 'n pragtige tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks in Big Bay. Bloubergstrand is stapafstand vanaf Big Bay se strand en die Eden on the Bay-winkelsentrum met verskeie restaurante.

Die oopplan-woonstel beskik oor uitstekende beligting en 'n moderne ontwerp. Trappe of 'n hysbak kan gebruik word om die woonstel te bereik. Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis-area en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het oorgenoeg kaste. Die badkamer het 'n bad en 'n ruim stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster asook 'n oond en 'n stoof. Daar is 'n TV, 'n rusbank en 2 stoele in die sitkamer.

Die sitkamer lei na 'n balkon en bied lieflike tuin-uitsigte. Die woonstel bied sekere DStv-kanale, WiFi en toegang tot die perseel via 'n afstandbeheer. Gaste het 2 parkeerplekke in die kompleks en daar is 'n wassery en 'n kruidenierswinkel by Eden on the Bay.

Slaapplek

'n Bespreking by Azure Beach Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Azure Beach Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 R700 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Apr 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za