Azzure Apartments 4 Sleeper Crawford
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Azzure Apartments 4 Sleeper Crawford bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lansdowne, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi-geriewe. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 is perfek vir maaltye.
Gaste het toegang tot 'n pooltafel vir vermaak, en gedurende die somersdae wag 'n verfrissende swembad wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Maajida Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
167a Clive Road, Lansdowne, Cape Town, 7779, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang