LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by B @ Home Guest House | LekkeSlaap
+14

B @ Home Guest House

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir B @ Home Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Riek L - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riek L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie hulpvaardig.

Ongelukkig is die tarief net 'n bietjie té hoog vir wat mens kry.

Willem M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike, netjiese kamer met al die nodige geriewe.

Ons het baie lekker gebly en kan dit aanbeveel. Ongelukkig het die badkamer nie 'n venster na buite nie.

Wean B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wean B
Besigheidsreis

Great room, very clean and modern.

Had a great stay, lovely owner and very helpful. Location is well in reach of any shop. Location is central and easy to find. Overall a 10/10 for B @ home.

Retha N - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het.

Michelle het ons vriendelik ontvang en die kamer was skoon, netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Baie goed uitgelê met 'n toegeruste kombuise en skoon badkamer. Veilige parkering.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 34, Elliot, 5460, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a83219b2d6bde3fca005838d3751ad56df1d496805a5ea39ca896f65af8bda66f7c76cbed4257e4f54ce94bc6f097265bc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 34 Mark Street Elliot 5460 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -31.330850262938 27.851068675518
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!