B 1-4 Pearls
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McCausland-singel, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
B 1-4 Pearls bied bekoorlike selfsorgverblyf in die Pearls of Umhlanga-kompleks in Umhlanga, 'n kusdorpie in KwaZulu-Natal. Die woonstel is sentraal geleë en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie propvol avontuur.
Die lieflike eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV.
Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of inkopies doen by die winkelsentrum op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by B 1-4 Pearls sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 92
Jaar gelys 4
Ligging
- McCausland-singel, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McCausland-singel, The Pearls of Umhlanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom