- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie.
Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 gaste. Al die kamers is smaakvol gemeubileer en word daagliks skoongemaak. 'n Heerlike ontbyt, middagete en aandete is teen ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
'n Pendeldiens kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
Geriewe in die omgewing sluit Pavilion Winkelsentrum, King Shaka Internasionale Lughawe, die ICC Konferensiesentrum, strande, Albert Luthuli Hospitaal en ABSA Stadion in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Evelyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bed and Breakfast @ Eves het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Ellis Road, Malvern, Queensburgh, 4093, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang