Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Queensburgh

4.5 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Queensburgh van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Queensburgh besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Queensburgh.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queensburgh akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queensburgh Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Queensburgh Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh

Die instansie is in die rustige woonbuurt van Queensburgh na aan winkels en restaurante geleë. Queensburgh is in KwaZulu-Natal geleë. Die deel van Suid-Afrika het byna vir die hele jaar matige klimaat. Die buite-...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malvern, Queensburgh

Lily's Cottage is in Queensburgh geleë, ’n rustige voorstad van Durban, en is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Lily’s Cottage beskik oor 2 eenhede wat saam of afsonderlik b...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Queensburgh

Die Roosfontein Bed, Breakfast and Conference Centre is 'n 4 ster-gegradeerde en AA-aanbeveelde instansie in Queensburgh en grens aan die Roosfontein Natuurreservaat. Die verblyf is modern en minimalisties met 'n ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh

Bed and Breakfast @ Eves is gerieflik geleë in Queensburgh op die M7-hoofweg met maklike toegang tot die N2 en die N3 - 3 van Durban se groot paaie. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 19 ...

Vanaf
R430
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh

Bridgemead Nature Lovers' Paradise is op die grens van die Palmiet Natuurreservaat in Pinetown, Durban en bied gehalteverblyf vir reisigers, vakansiegangers en diegene wat familie besoek. Die pragtige een- en twee...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh

Valley View is 'n veilige en rustige selfsorgwoonstel vir plaaslike en internasionale reisigers op pad Durban. Valley View bied panoramiese uitsigte oor die immergroen woude van die Umbilo-riviervallei. Gaste het oo...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Queensburgh

Queensburgh Self-Catering is in die voorstedelike area van Queensburgh in Durban geleë en is 12 minute se ry vanaf Durban se sentrale strande en Ushaka Marine World en slegs 10 minute se ry vanaf Pinetown, Westmead...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Queensburgh

Comfort Zone Queensburgh is 'n drieslaapkamerhuis wat ten volle toegerus is en slaapplek vir 6 tot 8 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 kamers het 2 enkelbeddens. Dit sluit in 'n sitkamer...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 16 mense
Gastehuis in Queensburgh

Queensburgh Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis in Northdene in Queensburgh. Die gastehuis is 13 minute van Pinetown af en 25 minute vanaf Durban se middestad. Die huis beskik oor 4...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Queensburgh

Vanaf
R1 327
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dawncliffe, Woodside

Hoofbeskrywing Ihawu Guest House is ideaal geleë in Westville, met sy talle plaaslike attraksies en vermaakplekke. Ons beroemde Durbanse weer is ideaal vir dae van pret in die son en eindelose aktiwiteite. Daar is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Queensburgh akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za