LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bohm's Zeederberg Country House | LekkeSlaap
+25

Bohm's Zeederberg Country House

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Bohm's Zeederberg Country House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Johannes D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Wonderlike kos en ligging.

Bohm's Zeederberg Country House's terugvoer

Beste Johannes,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek sien uit na julle volgende besoek en die lekker geselsies.
Groete,
Renate.

Bohm's Zeederberg Country House
Yolanda L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoor hoe die stilte raas.

Dit was 'n heerlike stil, lowerryke omgewing met die mooiste geluide, 'n veraf rivier en voël- en insekgeluide wat ek lanklaas gehoor het. Dit is baie privaat en heerlik stil. Die diens was uit die boonste rakke en die kos van hoogstaande gehalte. Ons sal vir seker weer gaan as die stad ons mal maak.

Bohm's Zeederberg Country House's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons so geniet het. Kom kuier gerus weer!

Bohm's Zeederberg Country House
Leon L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by ou vriende tuis te gaan.

Die plek is amazing. Baie rustig, ruim en oop. Die kamers is netjies en baie goed toegerus. Die personeel is uiters gasvry en vriendelik en baie professioneel. Ons hou van die atmosfeer en kon heerlik ontspan. Sal beslis weer gaan.

Bohm's Zeederberg Country House's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om julle iewers in die toekoms moontlik weer te kan ontvang.
Groete,
Renate en Span.

Bohm's Zeederberg Country House
Esne H - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar meer opsies vir aandete sal goed wees.

Baie mooi. Diens uitstekend.

was R2 422
Vanaf R1 938
per nag (plek vir 2)
was R2 422
Vanaf R1 938
per nag (plek vir 2)
was R2 422
Vanaf R1 938
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R536, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkODQwOTE0LWFkMTYtNDQyYi1iYjE5LWVmYTU2MTkyNjUyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 422, nou Vanaf R1 938  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 R536 Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.040557908206 30.966017246246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!